AFGRI
BEAN
26 Okt
-
6669
0,00
CORN
26 Okt
-
3294
-13,00
SOYA
26 Okt
-
7380
60,00
SUNS
26 Okt
-
10580
-40,00
WEAT
26 Okt
-
5783
1,00
WMAZ
26 Okt
-
3235
11,00
YMAZ
26 Okt
-
3382,8
2,80
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

John Deere stel 3D-skoulokaal by Nampo bekend

akkreditasie
John Deere het meer as 30 van hul modelle driedimensioneel geskandeer het vir hul nuwe virtuele skoukamer.
John Deere het meer as 30 van hul modelle driedimensioneel geskandeer het vir hul nuwe virtuele skoukamer.
John Deere sal sy splinternuwe skoulokaal met driedimensionele beelde en virtuele realiteit op vanjaar se Nampo-oesdag bekend stel. Nampo word weens die inperking vanjaar die eerste keer virtueel aangebied.

Dié skoulokaal is een van vele nuwe projekte van John Deere, wat onlangs sy Tech Terrain-veldtog op onder meer Landbou.com bekend gestel het. Die maatskappy se bestuurspan het aan dié innoverende konsep begin beplan nog voor hulle geweet het dat die Covid-19-pandemie Suid-Afrika sou tref. Die oogmerk daarmee is om boere te help wat nie na hul naaste John Deere-handelaar kan reis nie.

Mnr. Stephan Nel, bemarkingsbestuurder by John Deere, sê die skoulokaal sal verseker dat die uitstalling steeds besoekers sal beïndruk. “Ons wil nie die verrassing bederf nie, maar ons sal wel onthul dat ons meer as 30 van ons modelle driedimensioneel geskandeer het vir ons virtuele skoukamer. Ons Revet John Deere-winkel is ook in ’n driedimensionele inkopie-ervaring omskep. Dit is seker ’n nuutjie vir die landbou in Afrika.”

Nel glo die nuwe skoulokaal dra by tot die digitale era wat die landbou tans betree en dus is Nampo Virtueel 2020 die ideale geleentheid om dit bekend te stel.

John Deere moedig boere aan om hierdie ekspo by te woon aangesien dit nuwe moontlikhede skep om die beste van die landbousektor ten toon te stel. “Besoekers aan die ekspo sal nie net die eerste besoekers aan ons nuwe skoulokaal wees nie, maar hulle sal ook daagliks die bekendstelling van ons nuutste modelle kan bywoon, spesiale aanbiedinge geniet en daaglikse praatjies met kenners geniet.

“Die skoulokaal oortref al ons verwagtinge en ons is opgewonde om digitale tegnologie te gebruik om ons wêreldklas-toerusting ten toon te stel,” sê mnr. Jacques Taylor, John Deere se besturende direkteur in Afrika en die Midde-Ooste. “Besoekers kan ons aanlyn by ons indrukwekkende nuwe skoulokaal besoek sonder om hul huise te verlaat.”

Nampo Virtueel open op Woensdag 9 September en eindig op Saterdag 12 September. Die virtuele skou kan daagliks van 09:00 tot 19:00 besoek word, behalwe Saterdag wanneer die skou om 14:00 sluit. Besoek www.nampovirtual.co.za vir nog inligting of om as besoeker te registreer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.86
-0.9%
Rand - Pond
20.44
-0.9%
Rand - Euro
17.22
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.14
-1.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,791.57
-0.9%
Silwer
24.05
-2.2%
Palladium
1,997.50
-3.0%
Platinum
1,034.75
-2.8%
Brent-ruolie
85.99
+0.5%
Top-40
61,025
+1.0%
Alle aandele
67,615
+1.0%
Hulpbronne 10
63,620
+0.3%
Industriële 25
87,147
+1.5%
Finansiële 15
14,027
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom blaas lig in my longe
Eks n mense mens, kom maklik met almal oor die weg, Hou van uitdagings en lief vir die 4 voetiges
Sexy Naartjie
Bubbly outgoing lus vir die lewe, lag, kuier, buitelewe, pret en plesier. Niks lus vir drama en ongemaklike kriewelinge nie, die lewe is hopeloos te kort.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot