AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Klante se sukses kom eerste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Met meer as 37 jaar se trefkrag en ondervinding, tesame met ’n uitgebreide handelaarsnetwerk en ’n passie vir diens, is Falcon se innovasie op sy klante se sukses gerig.

In ’n samelewing wat behep is met weggooi en vervang pleks van om reg te maak, en waar besighede toenemend hul inkomstemodelle op beplande veroudering en produklewensiklusse bou, glo Falcon in langlewendheid en duursaamheid.

Falcon spog met ’n indrukwekkende plaaslike netwerk van meer as 350 gemagtigde handelaars, waarvan ongeveer 110 toegewyde meganisasiehandelaars is. Die maatskappy voer produkte na tien ander lande in Afrika suid van die Sahara uit.

Die Falcon- en Locust-reeks implemente word plaaslik vervaardig met ’n onwrikbare klem op innovasie en voortgesette verbetering om voortdurend in die veranderende behoeftes van klante te voorsien. Die maatskappy voer ook ’n reeks implemente in wat plaaslik vervaardigde implemente aanvul. Dit sluit in Amazone, die leier in Duitse innovasie, met ’n verskeidenheid strooiers, spuite, gespesialiseerde grassnyers en grondbewerkingsimplemente.

Falcon is die eksklusiewe verskaffer van alle Falcon Original- en Amazone-onderdele deur sy gemagtigde netwerk van handelaars, en hy bedryf ook sy eie onderdele-afdeling. Dit verhoog die betroubaarheid van sy implemente en verminder staantyd vir die boer.

Met Falcon se klem op innovasie vanjaar sal hy voortgaan om nuwe produkte en dienste te ontwikkel in reaksie op die veranderende behoeftes van die Afrika-landboubedryf. Die maatskappy plaas die klem op die handhawing van ’n professionele benadering tot besigheid, terwyl hy nuwe tegnologieë, innovasies en maniere om besigheid te doen, aanneem en ontwikkel om relevant te bly in ’n veranderende mark. Hy het ook deur die jare langdurige verhoudings met sy handelaars en hul kliënte opgebou, gegrond op eerlikheid, vertroue, respek en integriteit.

Wees op die uitkyk vir Amazone se opwindende GO for Innovation-veldtog 2022, met onder meer WindControl vir ZA-TS en ZG-TS-strooiers, AmaSelectspuitpuntbeheer en AmaSwitchdeelwydte-seksiebeheer. Falcon sien uit na volgehoue sukses en groei as ’n plaaslike vervaardiger, invoerder en verspreider.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.9%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,708.79
-0.4%
Silwer
20.45
-0.9%
Palladium
2,277.50
+0.9%
Platinum
924.90
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot