AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kragtigste werktuie gee die toon aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoëdigtheidsbaler van New Holland, die BigBaler 1290 High Density Crop Cutter, kan bale met ’n digtheid van tot 22% meer as konvensionele balers lewer. FOTO: VERSKAF
Die hoëdigtheidsbaler van New Holland, die BigBaler 1290 High Density Crop Cutter, kan bale met ’n digtheid van tot 22% meer as konvensionele balers lewer. FOTO: VERSKAF
New Holland is opgewonde om weer sy werktuie op Nampo ten toon te stel.

Die indrukwekkende aantal werktuie van New Holland wat op die Nampo-oesdag ten toon gestel sal word, weerspieël die maatskappy se toewyding om deel te vorm van enige boerderypraktyk en die ontwikkeling daarvan. Uit die trekkerreeks van 37 kW tot 447 kW sal verskeie eenhede besigtig kan word.

Gevorderde trekkers

Die GENESIS® T8-reeks met PLM Intelligence™ (presisie- landbestuurstelsel met intelligensie) is só ontwerp dat dit in die algemene behoeftes van die produsent voorsien. Daar is genoeg kraglewering deur enjins wat 185-295 kW lewer, ten volle gesinchroniseerde of outomatiese ratkaste om hierdie krag om te skakel na die swaardiens-asse, robuuste driepuntstelsels en trekstange.

Twee modelle is ook beskikbaar met die agterste Smart- Trax-stelsels. Dit dra alles by tot optimale werkverrigting tydens grondvoorbereidingsaksies. Die 282 liter/min. megavloeihidrouliese pomp verseker langdurige werking van enige werktuig of planter. Hierdie eenhede is ook die eerste trekker op die mark wat New Holland se gevorderde PLM Intelligence™-platform volledig integreer.

Die IntelliView™-12-skerm bied vinnige konfigurasie en gevorderde funksies, soos pasgemaakte uitlegopsies vir elke individuele taak en operateur, 3D-kaarte, aanraakskerm-navigasie en naatlose integrasie met presisie- akkurate seine. Drie vlakke van presisie-akkuraatheid is beskikbaar, naamlik PLM 1 (15 cm), PLM 2 (5 cm), PLM RTK en PLM RTK+ (2,5 cm).

Spesiale toedienings word ook deur hierdie stelsel beheer. Sigbaarheid van die vloot was nog nooit so maklik soos met die Telematika- geïnkorporeerde stelsel nie. Saam met die MyPLM Connect-databasisstelsel het die produsent dus volle beheer oor sy plaas en vloot. Maak nie saak waar die boer is nie, hy is altyd gekoppel aan ware tydinsig, inligting en ondersteuning.

Die T9-trekkerreeks met PLM Intelligence™ vertoon die beste van New Holland se krag (302 kW tot 447 kW), gemak, doeltreffendheid en veelsydigheid. Met PLM Intelligenceverbinde funksies wat in die trekker geïntegreer is, soos by die T8 hierbo, is die T9-trekkerreeks die gevorderdste en kragtigste vierwielaangedrewe trekker wat New Holland tot dusver aangebied het.

Binne-in die kajuit van hierdie nuwe T9-trekkerreeks ervaar operateurs New Holland se nuwe PLM Intelligencetegnologie wat eenvoudige kontroles met beter beheer en aanpasbaarheid kombineer.

Topstropers

Die beste stroper ter wêreld wat kapasiteit betref, sal weer ten toon gestel word. Hierdie CR dubbelrotor-stroperreeks, wat sy plek in die Guiness Book of Records verdien het, getuig van ’n stroper met brute krag en ongeëwenaarde kapasiteit. Kom kyk hoekom hierdie dubbelrotorstropers aan die voorpunt is met kapasiteit, graangehalte, lae brandstofverbruik en veelsydigheid.

Drie modelle uit die CRreeks, naamlik die CR 6.80, CR7.90 en CR9.90, is beskikbaar met meer opsies as ooit tevore, wat ook nou die nuwe IntelliSense en DFR (Dynamic Feed Roller) insluit.

Vierkantbalers 

New Holland is ’n kenner op die gebied van groot vierkantbalers en het die bedryf betree met die BigBaler 1290 High Density Crop Cutter-hoëdigtheidsbaler. Dit kan bale met ’n digtheid van tot 22% meer as konvensionele balers lewer. Dit lei tot doeltreffender logistiek en makliker vervoer van bale vir professionele baalkontrakteurs en baalhandelaars.

Dit het ook New Holland se Loop Master™-knooptegnologie. Die tweede knoop is nou ’n lusstylknoop vergeleke met die bekende dubbele knoopstelsel. Hierdie lusknoop is 37% sterker as ’n standaardknoop. Dit lei tot ’n toename van tot 26% in algehele treksterkte vir verminderde breekskade. Nog belangriker – dit skakel afgesnyde dele tou uit, wat tans in die lande agterbly en in voer kan beland.

Dit klink miskien nie na baie nie, maar dit is meer as 6 km of 46 kg tou wat bespaar word in ’n baalseisoen met 10 000 bale. Hierdie baler is ontwerp met makliker onderhoud in gedagte. Doeltreffende funksies soos minimale daaglikse smeerpunte, wye openingskante en voorskerm, asook maklike toegang tot die onderkant van die baler is beskikbaar.

Die optelroller het bande met plastiektande, wat dit vinniger en makliker vervangbaar maak. Die groot, plat boonste bedieningsdek bied onmiddellike toegang tot die knoopstelsel. Daar sal spesiale aanbiedinge op Nampo wees – hou die media dop vir nog inligting. 

Navrae:
Mnr. Jaco du Preez, 082 524 8898, web: www.newholland.com/za.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot