AFGRI
BEAN
29 Nov
-
7600
0,00
CORN
29 Nov
-
3680
0,00
SOYA
29 Nov
-
7573
0,00
SUNS
29 Nov
-
11385
0,00
WEAT
29 Nov
-
6333
0,00
WMAZ
29 Nov
-
3476
0,00
YMAZ
29 Nov
-
3695
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Kry die beste diens by Naboom Toyota

akkreditasie
Van links is Anton jr., Angeline en Jan Louis by hul ma, Maryna Venter. FOTO’S: NABOOM TOYOTA
Van links is Anton jr., Angeline en Jan Louis by hul ma, Maryna Venter. FOTO’S: NABOOM TOYOTA
In die hart van Mookgophong, oftewel Naboomspruit, het die Venter-familie Naboom Toyota as ’n familiebesigheid begin. Vandag ondersteun dié maatskappy die hele gemeenskap en gaan hy uit sy pad om gepaste voertuie aan al sy kliënte te lewer.

By Naboom Toyota kan jy enige Toyota koop – die hele, volledige reeks. Hulle gebruikte voertuie is elkeen volgens die Automark-standaard getoets – die manne in die werkswinkel maak seker dat jy jou gebruikte voertuig oor berge en dale met ’n geruste hart kan ry.

Naboom Toyota help elke kliënt om ’n voertuig uit te soek wat sy sak en leefstyl pas. As jy jou droomvoertuig gevind het, kan jy kontant betaal of hulle kan by enige bank finansiering reël.

“Elke kliënt is vir Naboom Toyota belangrik, asook elke werknemer – van wie sommige al jare saam met die besigheid kom en tot die sukses bydra.” Vir hulle is die gemeenskap en die kinders belangrik, derhalwe het Naboom Toyota al ’n paar jong boerseuns as tegnici opgelei.

deur en deur ’n FAMILIE-onderneming

Mnr. Jan Venter en sy seun, Anton, het Naboom Toyota in 1981 begin. Anton het die onderneming oorgeneem nadat Jan in 1985 afgetree het. In 1991 het die perseel geskuif en ’n nuwe gebou is opgerig – waar dit vandag nog die onderneming huisves. Vir 38 jaar het Anton Naboom Toyota opgebou tot ’n geloofwaardige handelaar wat uitmuntende diens lewer.

Kliënte het dikwels afgedraai net om ’n cappuccino te kom drink. Anton se cappuccino, wat hy self vir kliënte gemaak het, was legendaries. Anton se drie kinders, Jan Louis, Anton jr. en Angeline, het hulle na skool by die onderneming aangesluit – hartsmense, lekker mense.

Die kinders het onder hul pa se hand en goeie voorbeeld geleer en elkeen druk nou op hul eie manier hul stempel op die besigheid af. Ma Maryna Venter was Anton se regterhand uit die staanspoor. Sy is vandag nog betrokke om die waardes toe te pas wat Anton se visie was – soms ’n regte stoomroller.

Anton is in 2019 met kanker gediagnoseer en later die jaar oorlede. Met Jan Louis, Anton en Angeline aan die stuur van Naboom Toyota, dryf hulle die tradisie van familiebesigheid- wees voort. “By Naboom Toyota gaan ons saam waar jy gaan, jy is nie net ’n kliënt nie, jy is ’n vriend en word familie,” sê Maryna. 

Navrae:
014 743 0161; web: www.naboomtoyota.co.za.
By Naboom Toyota kan jy enigiets van ’n splinternuwe Land Cruiser tot ’n tweedehandse Automark-voertuig aanskaf.
Lede van Naboom Toyota se werkswinkelspan. Van links is mnre. Loutjie Erasmus, William van Dyk, Stephan Jacobs en Werner Kotze (hooftegnikus).
Anton Venter sr. het oor ’n tydperk van 38 jaar dié maatskappy tot ’n geloofwaardige handelaar met ’n goeie naam opgebou. Hy is verlede jaar aan kanker oorlede.
Naboom Toyota bied voertuigdienste, onderdele, toetsritte en finansieringsopsies.
Naboom Toyota is in 1981 deur Jan Venter en sy seun, Anton, begin. Dit word vandag nog deur die Venter-familie besit en bestuur.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.18
+0.6%
Rand - Pond
21.58
-0.1%
Rand - Euro
18.25
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,794.43
+0.0%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,796.36
+2.6%
Platinum
962.28
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na nuwe vriende
Reguit en eerlik en plat op die aarde. Hou van buite lewe en tyd saam kinders. Wat j sien is wat j kry.
Kom ons kyk wat hou die toekoms in
Ek is n Opregte, eerllike en baie nekiese persoon, wat graag weer my geluk wil deel met n maat en so sal ons sien wat hou die toekoms in.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot