AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

Merk tot 500 beeste per dag!

akkreditasie
’n Brandmerk word op ’n bees aangebring met een van RAU Easy-brandmerkoonde se selfontwerpte brandysters. Foto: Cornelia Rautenbach
’n Brandmerk word op ’n bees aangebring met een van RAU Easy-brandmerkoonde se selfontwerpte brandysters. Foto: Cornelia Rautenbach
Veeboere kan baie tyd en geld bespaar as hulle doeltreffende brandmerktoerusting gebruik. Oorweeg gerus RAU Easy se produkte wat spesiaal deur ’n Vrystaatse boer ontwerp is.

Mnr. Cornelis Rautenbach, eienaar van RAU Easybrandmerkoonde in die Vrystaat, het sowat 25 jaar gelede begin om sy beeste volgens wetgewing te brandmerk. Hy was egter nie tevrede met die toestelle en die resultate nie, en het sy eie brandysters, gasoonde, immobiliseerder en ander toerusting begin ontwerp.

Rautenbach het probleme ondervind met onder meer swak beheer oor die brandyster, wind wat die vlamme doodwaai, brand- ysterstele wat te warm word, en ondoeltreffende brandmerke. Hy sê gekoppelde brandysters het baie ongewenste resultate, naamlik dat die ysters nie almal die oppervlak van die vel eweredig raak nie.

Spierbulte en knoppe wat uitstaan, word dan oorbrand, en ander plekke, soos holtes, word soms sonder brandmerk gelaat. Brandysters moet ferm teen die bees gehou word – vir ongeveer drie sekondes op gladde beeste en tot ses sekondes op harige beeste. Omdat die oppervlakke nie plat is nie, sal rolbewegings van gekoppelde brandysters van links na regs veroorsaak dat die brandmerk slegs tydelik sigbaar sal wees.

Gekoppelde brandysters is ook baie strawwer op ’n mens se gewrigte, dit pas moeiliker deur drukgangpype en verhit moeiliker in sekere verhittingstoestelle. Smaller merke word oorgroei deur hare, wat sigbaarheid bemoeilik. Rautenbach sê die beste blywende brandmerke word verkry deur RAU se beproefde ysters met hul ronde kante individueel te gebruik.

Met drie los syfers of letters kan tot 500 beeste per dag gebrandmerk word. Die ysters word vervaardig van vlekvrye staal van ’n hoë gehalte wat nie sal smelt wanneer dit in die spesiaal ontwerpte oonde verhit word nie. Die hitte word by die punt van die yster gekonsentreer, en die korter stele maak dit makliker om te hanteer.

RAU Easy voer dié produkte na verskeie lande uit. 

Navrae:
Mnr. Cornelis Rautenbach, e-pos: nonstoet@gmail.com; 082 371 4390.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
Nuwe begin, nuwe hoop, nuwe lewe
Ek is n inspirerende mens wat enige iets wat op my pad kom sien as n getuienis om God se Naam groot te maak. My hande staan vir niks verkeerd nie. Ek hou van sport en om tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot