AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nampo 2022 in vol beplanning, maar . . .

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nampopark op Bothaville. Foto: Liza Bohlmann
Nampopark op Bothaville. Foto: Liza Bohlmann
Graanboere en ander belanghebbendes het die week vir die eerste keer in twee jaar op Nampopark bymekaar gekom vir Graan SA se jaarliks kongres.

Besprekings op Graan SA se eerste kongres by Bothaville sedert die inperking weens covid-19 het op 26 Maart grotendeels gekonsentreer op insetkoste en hoe dit in die toekoms aangepak gaan word om dit vir boere makliker te maak om winsgewend te kan boer.

Mnr. Derek Mathews, voorsitter van Graan SA, het lede van die organisasie bedank vir hul bydrae deur middel van ’n vrywillige heffing om die organisasie by te staan terwyl hy nie die Nampo-oesdag en Nampo Kaap die afgelope twee jaar kon aanbied nie.

“Ons organisasie is deur moeilike tye. Dis soos om twee misoeste ná mekaar te hê, maar ek is ongelooflik trots om te rapporteer dat Graan SA kerngesond is te danke aan ons lede en ons personeel se harde werk. Dit beteken nie dat ons gemaklik is nie, en dat alles reg is en ons nie ernstig moet wees oor hoe ons met ons sake omgaan nie, maar ons kan trots wees dat ons organisasie kerngesond is. Ons sê vir julle almal baie, baie dankie!”

Derek Mathews,Pieter Taljaard
Mnre. Derek Mathews, voorsitter van Graan SA, en Pieter Taljaard, uitvoerende hoof van Graan SA tydens die kongres. Foto: Alani Janeke

Tydens sy voorsittersrede het Mathews aangedui dat die organisasie tans voluit werk om die 2022 Nampo-oesdag in Mei aan te bied. “Ons uitstalruimte is 100% vol bespreek, met ’n waglys van uitstallers, maar ons weet almal hoe vinnig dinge kan verander en ons is nog nie absoluut seker dat ons Nampo op volskaal sal kan aanbied nie.”

Graan SA het reeds ’n aansoek by die nasionale korona-bevelsraad ingedien om Nampo aan te bied en wag tans op terugvoering.

*Graan SA het Vrydag, 4 Maart bekend gemaak dat Nampo 2022 vir 5 dae beplan word en nie die gewone 4 dae nie. Lees hier meer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot