AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nampo: Watter paaie is die beste om te gebruik?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Die Nampo-oesdag begin volgende Maandag. Hier is van die beste roetes om daarheen te reis.

Met die aanbied van Graan SA se 2022 kongres by Nampo-park in die distrik Bothaville in Maart het talle kongresgangers opmerkings gemaak oor die swak toestand van veral die dorp se paaie. Inwoners het opgemerk dat die plaaslike munisipaliteit nie gereeld onderhoud toepas nie en dat swak paaie se toestand verder verswak het namate swaar reën gedurende die somer oor die gebied uitgesak het.

“Die munisipaliteit het aangedui dat hy vandeesweek van die dorp se paaie sal herstel in afwagting op besoekers van die Nampo-oesdag volgende week,” sê mnr. Toit Wessels, assistent-bestuurder van bemarking by Graan SA en Nampo.

Wat die R30 vanaf Welkom via Allanridge na Bothaville betref, sê Wessels owerhede het aangedui dat herstelwerk aan dié pad teen die einde van die week so voltooi behoort te wees dat dit begaanbaar sal wees. “Ons hoop dit is die geval.”

Die pad was die die afgelope jaar al verskeie kere vir ’n tyd lank gesluit weens onder meer verspoelings ná swaar reën. Dit was ook telkemale in die nuus weens ongelukke, die swak toestand van die pad en ’n grondwal wat in ’n stadium oor die pad gegooi is.

Wessels sê die R700 van Bloemfontein na Bultfontein is in ’n swak toestand met baie slaggate, so ook die R719 tussen Bultfontein en Wesselsbron. “Diegene wat van Bloemfontein reis, kan die N1 na Kroonstad en dan die R76 na Viljoenskroon en die R727 na Bothaville oorweeg.”

Padwerk aan die R76 tussen Parys en Viljoenskroon en tussen Viljoenskroon en Bothaville is afgehandel en dié pad is in ’n goeie toestand. “My raad aan diegene wat van die OR Tambo-lughawe, Johannesburg of Pretoria af gaan ry, is om na Parys op die N1 te ry en dan van daar af met die R76 na Bothaville,” sê Wessels.

Die R30 tussen Klerksdorp, Orkney en Bothaville het talle slaggate. Dié pad se toestand het agteruitgegaan vanweë die seisoen se goeie neerslae.

Die Nampo-oesdag vind van 16 tot 20 Mei plaas. Dit is die eerste keer dat dit oor vyf dae aangebied word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef jou lewe volheid.. Almal verdien geluk en liefde
Ek is vriendlik en spontane mens. Geniet die lewe volheid. Kamp visvang en natuur. Animal lover. Caring and loving-kindness. Hou van kos maak en bak ook.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot