AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9479
0,00
CORN
27 Jan
-
4568
0,00
SOYA
27 Jan
-
9642
0,00
SUNS
27 Jan
-
12400
0,00
WEAT
27 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
27 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
27 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Nuutste tegnologie in landboumeganisasie vertoon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vyfde geslag van die Krone BigPack-baler, wat bekend is om die groot, vierkantige bale wat dit maak,
sal vanjaar die eerste keer op Nampo te sien wees. FOTO’S: VERSKAF
Die vyfde geslag van die Krone BigPack-baler, wat bekend is om die groot, vierkantige bale wat dit maak, sal vanjaar die eerste keer op Nampo te sien wees. FOTO’S: VERSKAF
Rovic Leers verskaf al 95 jaar lank toerusting aan Suid-Afrikaanse boere. Die maatskappy gaan vanjaar heelwat nuwe werktuie op Nampo ten toon stel wat almal daarop gerig is om boere se lewe te vergemaklik.

Dit is vreemd om te dink dat Rovic Leers drie jaar laas op Nampo uitgestal het. Sy personeel is dus behoorlik uitgehonger om Suid-Afrikaanse boere die nuutste tegnologie in landboumeganisasie te wys. Die wêreld soos ons dit ken, het die afgelope twee jaar drasties verander. Met die gebeure tans in die Noordelike Halfrond kan nog meer veranderinge verwag word.

Basiese insetkoste, soos vir brandstof en kunsmis, styg deurlopend. Verskeie produkte word al hoe skaarser. Boere is genoodsaak om dinge anders te doen om doeltreffender te produseer. Die oplossing hiervoor is om te meganiseer. Rovic Leers bedien die mark al 95 jaar lank met toerusting.

Die maatskappy spesialiseer in ’n wye reeks tegnologies gevorderde toerusting met die doel om regdeur die jaar ’n oplossing vir enige probleme vir elke landbougewas te verskaf. Boere kan gerus op die Nampo- oesdag 2022 by Rovic Leers se professionele en gasvrye personeel op standplaas B15, B16 en B17 kom kuier.

Rovic Leers se reeks toerusting sluit vanjaar die vyfde geslag van die Krone BigPack-baler in, wat vir die eerste keer op Nampo ten toon gestel word. Dié baler is al baie jare lank wêreldwyd die markleier in die maak van groot, vierkantige bale. Krone is een van die innoverendste landboumaatskappye en is tuis in Suid-Afrika. Baie van sy nuwe ontwikkelings word hier getoets.

’n Taamlik nuwe tipe werktuig vir die hark van hooi is die Kuhn Merge Maxx. Dit het ’n optelmeganisme soortgelyk aan dié van ’n baler wat die materiaal tot 9,5 m wyd optel en dan op ’n voerband plaas. Die materiaal lê stil op die bewegende voerband en word dan baie netjies in ’n windry geplaas. Dit is beslis die hark wat die vinnigste werk met die minste hantering van die materiaal en wat die skoonste windry lewer.

’n Trekkergemonteerde laaigraaf van Quicke word gebruik om bale op te tel.

Bewaringsboerdery 

Vir die graanbedryf bied Rovic Leers nie net ’n volledige reeks toerusting vir die bewerking van grond nie, maar ondersteun ook volle bewaringsboerdery. Wees gerus op die uitkyk vir die Rovic Syncroplant-planter wat tans een van die mees gevorderde grootsaadplanters is en vir Suid-Afrikaanse toestande ontwikkel is. Dié planter blink uit danksy sy robuuste ontwerp, asook akkurate en doeltreffende werking in moeilike toestande.

Benewens Rovic Leers se reeks werktuie is daar ook ’n groot reeks landboutoebehore, soos skottels, hakpenne, pompe en vele ander produkte, wat op elke plaas gebruik word. Hierdie reeks staan bekend as RC Parts en word in die groot tent uitgestal. Sedert die begin van 2021 het Rovic Leers verder uitgebrei en ook ’n besproeiingsafdeling gevestig.

Die besproeiingsreeks sluit bekende name soos Hunter, Toro, STF en Savita in, en dié toerusting sal ook in die groot tent besigtig kan word. Rovic Leers is trots daarop om die Suid-Afrikaanse landbousektor met so ’n groot reeks te bedien en om op Nampo daarmee te kan spog. Mnr. Willie Human is die sakebestuurder by Rovic Leers in Johannesburg.

Navrae: 011 396 6200.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot