AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Ons produseer vandag van die gesondste kos nog’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stewige rentekoersverlagings en ’n goeie vooruitsig vir vanjaar se mielieoes kan verbruikers én boere se finansiële druk verminder. Foto: Vida Booysen
Stewige rentekoersverlagings en ’n goeie vooruitsig vir vanjaar se mielieoes kan verbruikers én boere se finansiële druk verminder. Foto: Vida Booysen
Die gebruik van chemikalieë op die plaas is belangrik, maar dit moet in balans met die natuur wees.

Die gebruik van chemikalieë in die produksie van voedsel sal nie totaal uitgeskakel kan word nie, maar dit is belangrik om dit korrek te gebruik. Twee boere het tydens die twaalfde Nasie-in-gesprek-reeks op die Nampo-oesdag gesê hoewel hulle die gebruik van chemikalieë afgeskaal het, kan hulle dit nog nie ten volle uitsluit nie.

Mnr. Jaco Minnaar, van die plaas Uitsny in die distrik Hennenman, het gesê die gebruik van chemikalieë soos gif en kunsmis is ’n belangrike komponent van boerdery, maar as daar te veel gebruik word, kan dit giftig wees. “Ek is die derde generasie boer op die plaas en my seun gaan die vierde wees. Ons boer met ’n visie vir die volgende 50 tot 60 jaar, en ons moet ons besluite daarop grond. Ons kan wel nie die gebruik van chemikalieë totaal laat vaar nie, want sommige onkruide kan nog dekades in jou grond voorkom.”

Mnr. Egon Zunckle, direkteur van Zunckle Farms, het gesê hulle pas die afgelope 28 jaar geenbewerking op hul plase toe. Hoewel hulle in baie noue samewerking met die natuur boer, kan hulle nie totaal van die gebruik van chemikalieë wegbreek nie. “Die Here het die natuur volmaak geskape. As daar ’n probleem in die grond is, is dit omdat ons dit versteur het.”

Hy het gesê hulle probeer sover moontlik natuurlike metodes vind om sulke versteurings te herstel, maar die gebruik van chemikalieë is soms die enigste antwoord.

Mnr. Kobus Meintjes, president van CropLife Suid-Afrika, het gesê opleiding en voogdyskap ten opsigte van die verantwoordelike gebruik van chemikalieë deur produsente is van uiterste belang. “Dis wel belangrik dat verbruikers oor die waarheid oor die gebruik van chemikalieë in die produksie van gewasse en kos ingelig word.”

Veilige, gesonde kos

Dr. Klaus Eckstein, uitvoerende hoof van Bayer Suider Afrika, het gesê te danke aan wetenskap en tegnologie produseer boere vandag die gesondste kos nog. “Die deursigtigheid in die stelsel van voedselproduksie is so hoog dat jy aan standaarde moet voldoen vir die verbruiker wat wil weet of sy kos volhoubaar en gesond geproduseer word.”

Eckstein het gesê een voorbeeld hiervan is dat onder meer ’n tafeldruif nou met behulp van wetenskap só geproduseer kan word dat dit per skip weke lank na ’n ander wêrelddeel vervoer en steeds verbruik kan word. Honderd jaar gelede was dit nie moontlik nie.

Hy het gesê wanneer ’n nuwe produk ontwikkel word, moet toegesien word dat windsgewendheid en volhoubaarheid in balans is. “Ons kyk na wat ’n nuwe produk se impak is op die natuur, soos bye, water, ens. Maar ons kyk ook wetenskaplik daarna sodat die regte middels die gewas op die regte tyd bereik.” Die tyd wat gepaard gaan met die ontwikkeling van die nuwe tegnologie en die verskeie regulatoriese prossesse wat soms deur burokrasie vertraag word, verskaf wel probleme,

Minnaar het gesê die geneties gemodifiseerde organismes wat nou beskikbaar is, help boere om minder chemikalieë te gebruik. “Ek gebruik deesdae minder plaagdoders as 15 jaar gelede. Ek stem saam, ons kos is nou veiliger as voorheen.”

Eckstein se antwoord op diegene wat glo dat kos voorheen veiliger was, is: “Wat doen jy om ’n groeiende wêreldbevolking te voed op dieselfde hoeveelheid grond? Jy produseer met meer ywer met minder, maar gesonder. Dis presies wat ons doen. En hoekom sê ons so? Want jy kan nou meer en meer meet en wetenskap in die grond toepas deur die oë van ’n boer.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+0.4%
Rand - Pond
22.27
+0.6%
Rand - Euro
19.59
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Platinum
969.15
+1.0%
Palladium
1,436.92
+1.4%
Goud
1,964.47
-0.5%
Silwer
23.34
+0.1%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot