AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Presisiespuite wat jou geld bespaar

akkreditasie
JACTO is veral bekend om sy Uniport-selfloopspuite. FOTO’S: VERSKAF
JACTO is veral bekend om sy Uniport-selfloopspuite. FOTO’S: VERSKAF
Jacto se selfaangedrewe spuite stel boere in staat om brandstof- en toedieningskoste van landbouchemikalieë, asook skade aan gewasse, te verminder.

Jacto het hom gevestig as een van die innoverendste ondernemings in die vervaardiging van landboutoerusting ter wêreld en is in meer as 110 lande teenwoordig. Met ’n sterk belegging in navorsing en ontwikkeling blink Jacto uit in die wedloop na wins deur die doeltreffendheid van bespuiting.

Hy is veral bekend om sy Uniport-selfloopspuite. Dié arsenaal van spuite sluit in die 3030-spuit met ’n chemiese tenk van 3 000 liter en ’n spuitbalk van 36 m, die Uniport 4530 met ’n tenk van 4 500 liter en ’n balk van 36 m, en die Uniport 2530 met ’n 2 500 liter-tenk en 30 m-spuitbalk.

Uniport 2530

Dié model is ontwikkel met maksimum doeltreffendheid in gedagte, ook wat ekonomie en tegnologie betref. Hy bied verbeterde bedryfsdoeltreffendheid van tot 15% en verminderde gewasskade van tot 8% vergeleke met ander selfaangedrewe spuite met ’n balkwydte van 30 m.

Met sy buigsame onderstel kan die 2530 in feitlik enige toestande werk, selfs teen ’n helling van 30%. Dit is ’n liggewigspuit met genoeg krag en ’n lae brandstofverbruik. Die spuit weeg 8,5 ton as dit leeg is en het ’n vaste grondvryhoogte van 1,60 m.

Buiten die 30 m-spuitbalk sluit die spuitstelsel ook in ’n spuitkopspasiëring van 35 cm, Quadrijet-spuitkophouers, ’n elektronies beheerde JP 150-leweringspomp met ’n vermoë van 190 liter per minuut, ’n elektries-elektroniese agtseksie-Masterflow-beheerstelsel, ’n chemiese mengbak, ’n meganiese roerder met rotasiebeheer en ’n skoonwatertenk van 330 liter.

Die Uniport 2530 het ’n maksimum spuitspoed van 25 km/h en ’n padsnelheid van 40 km/h.

Uniport 3030

Die Uniport 3030 bied opwindende opsies, soos die vierwiel-Unitrack®-stuurstelsel. Buiten die balkwydte van 36 m is opsies van 28 m en 32 m ook beskikbaar. Die 36 m-balk verhoog bedryfsdoeltreffendheid met tot 14% en verminder gewasskade met tot 17%. Daar is vier tuitstelle beskikbaar waarvan die konfigurasie volgens die boer se behoeftes saamgestel kan word, soos vir agrochemiese tipe, toedieingsvolume, spoed en weerstoestande.

Die balkhoogte bied genoeg ruimte vir elke stadium van die oesontwikkeling. Met ’n maksimum hoogte van 2,75 m is dit ideaal vir gebruik tot aan die einde van die siklus vir gewasse soos mielies.

Uniport 4530

Hierdie spuit weeg ’n skamele 10,5 ton wanneer dit leeg is en het ’n uitstekende bedryfsdoeltreffendheid van tot 80 hektaar per uur. Wanneer dit met selfloopspuite met ’n 3 000 liter-tenk en ’n balk van 30 m vergelyk word, is die Uniport 4530 se doeltreffendheid (hektaar per uur) tot 30% hoër en die gewasskade tot 17% minder. Die 4530 se brandstofverbruik van 0,4-0,7 liter per hektaar is tot 35% minder vergeleke met ander spuite op die mark.

Die vierwiel-Unitrack®- stuurstelsel verdien spesiale vermelding omdat dit vinniger en akkurater bewegings en ’n kleiner draaisirkel beteken. Hierdie kort draaisirkel verminder gewasskade met tot 40%. Die spuitbalk se grondvryhoogte van 2,75 m tesame met die verstelbare wielsporing van 1,55-1,75 m bied meer opsies in alle plantstadiums.

’n Indrukwekkende maksimum spuitspoed van 35 km/h en ’n maksimum padsnelheid van 40 km/h verseker dat die spuit optimaal gebruik kan word.

Otmis-tegnologie

Al die spuite kom met Jacto se ingeboude Otmis-tegnologie. Dit is ontwikkel om bedryfsproduktiwiteit te verbeter, koste te verminder, omgewingsimpak te minimaliseer en wins te maksimaliseer.

’n Deel van hierdie tegnologie is die Omni 700, ’n navigasiestelsel en spuitbeheer via GPS. Dit stuur die Uniport outomaties en sluit in ’n ligstrook wat die rigting wat die operateur moet volg, aandui, outomatiese beheer van tuite, en beperking van oorvleuelings. Kom besoek Jacto op Nampo, standplaas C17.  

LINKS: Die Omni 700 is ’n navigasiestelsel en spuitbeheer via GPS.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot