AFGRI
BEAN
26 Nov
-
7600
0,00
CORN
26 Nov
-
3615
0,00
SOYA
26 Nov
-
7427
0,00
SUNS
26 Nov
-
11170
0,00
WEAT
26 Nov
-
6202
0,00
WMAZ
26 Nov
-
3420
0,00
YMAZ
26 Nov
-
3651
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Rovic Leers vat voor met diens en gehalte

akkreditasie
Rovic Leers tree graag met boere, verskaffers van produksiemiddele en ander dienste in gesprek sodat die maatskappy aan die voorpunt kan bly met die verskaffing van produkte wat oplossings tot volhou­bare landbou bied. FOTO’S: ROVIC LEERS
Rovic Leers tree graag met boere, verskaffers van produksiemiddele en ander dienste in gesprek sodat die maatskappy aan die voorpunt kan bly met die verskaffing van produkte wat oplossings tot volhou­bare landbou bied. FOTO’S: ROVIC LEERS
Wanneer ’n boer besluit by watter maatskappy hy ’n werktuig of trekker gaan koop, speel die gehalte van die produk en die diens wat voor en ná die aankoop aan hom gebied word, ’n groot rol.

Wat verwag produsente vandag van landboumeganisasiemaatskappye? Om hierdie vraag te beantwoord, moet ’n mens jou ook afvra: Wat doen ’n maatskappy om deurlopend betrokke te wees by sy klante en hoe bly die maatskappy deurlopend aan die voorpunt van tegnologie en innovering?

In Rovic Leers se geval vra die maatskappy homself of dit vandag nog relevant is dat klante hoef te hoor van sy ryke geskiedenis van 93 jaar wat invoer en vervaardiging betref.

Maak dit ’n verskil aan hul keuses en besluite deur te weet dat Rovic Leers privaat besit word deur twee Suid-Afrikaanse aandeelhouers? Wat Rovic Leers ongetwyfeld glo, is dat die keuses en besluite van produsente om plaaslik vervaardigde Rovic-produkte, asook die legio ingevoerde produkte, aan te koop, meer beïnvloed word deur gehalteprodukte en uitstekende dienslewering.

’N PRODUK VIR ELKE BEHOEFTE

Die kombinasie van plaaslik vervaardigde en ingevoerde produkte verseker dat Rovic Leers vir bykans elke meganisasiebehoefte ’n produk kan verskaf. Rovic Leers bied landbou- produkte vir grondbewerking, plant, hooimaak en voerverwerking, asook spuit- en strooitoerusting vir akkerbou-, wingerd-, vrugte- en groenteprodusente.

Alle produkte word met ’n reeks onderdele en kommoditeite ondersteun. Rovic Leers is trots daarop om die invoerder en verspreider te wees van produkte wat deur internasionale markleiers vervaardig word.

Wêreldwyd is baie van hierdie handelsmerke toonaangewende markleiers, en dus ’n goeie rede waarom Rovic Leers as verskaffer belangrik vir produsente is. Maar is dit genoeg?

TEGNIESE ONDERSTEUNING

Rovic Leers lê baie klem op dienslewering en glo dit is die één aspek wat verskaffers van mekaar kan onderskei. Rovic Leers se drie sake-eenhede wat strategies geleë is, ondersteun die plaaslike handelaars deur hulle van tegniese hulp, dienste en onderdele te voorsien. Elke sake-eenheid ondersteun klante in die omgewing met die bystand van ’n aantal streekbestuurders.

Kontak met sy klante en verskaffers is vir Rovic Leers uiters belangrik omdat die maatskappy gebou word op verhoudings.

Streekbestuurders het die vermoë om produsente met kundige meganisasiebeplanning te help en as skakelpersoon op te tree vir diens, tegniese hulp en goeie raad oor produkte. Om nougeset saam met kliënte te werk en spesialisdiens in die veld te verseker, het Rovic Leers die afgelope paar jaar sy betrokkenheid by verskeie handelaars uitgebrei deur aandeelhouding te bekom.

Rovic Leers werk ook saam met onafhanklike handelaars wat nasionaal versprei is. Dit is vanselfsprekend dat opleiding en ondersteuning aan alle handelaars deurlopend plaasvind.

GEHALTEDIENS EN TEVREDE KLANTE

Rovic Leers is trots daarop wanneer klante tevrede is met dienslewering wat hulle verwagtinge oorskry. Van die terugvoer wat Rovic Leers al gekry het, is dat sy klante bly terugkom en van sy produkte koop omdat die maatskappy altyd daar is vir hom. As die boer ’n probleem op die plaas het, spring ’n tegnikus vinnig in ’n bakkie en gaan help die probleem oplos. Niks is te veel vir Rovic Leers nie.

Rovic Leers glo dat enige kontak met ’n produsent ’n geleentheid is om ’n verbintenis tot uitnemende dienslewering te bevestig. Daarom is die maatskappy trots daarop om op die posisie as ’n voorkeurverskaffer aanspraak te maak.

Om dus die vraag te beantwoord: Rovic Leers ag dit noodsaaklik om te weet wat die behoeftes en uitdagings van die produsente is en dit op te los deur uitmuntende diens te lewer, gehalteprodukte en meganisasie-oplossings te verskaf en beskikbaar te wees met tegniese hulp en dienste.

Navrae:

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.14
+0.9%
Rand - Pond
21.51
+0.2%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,793.50
-0.0%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,797.00
+2.6%
Platinum
979.50
+2.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na nuwe vriende
Reguit en eerlik en plat op die aarde. Hou van buite lewe en tyd saam kinders. Wat j sien is wat j kry.
Kom ons kyk wat hou die toekoms in
Ek is n Opregte, eerllike en baie nekiese persoon, wat graag weer my geluk wil deel met n maat en so sal ons sien wat hou die toekoms in.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot