AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

13 miljoen ly honger in Suider-Afrika

Meer as 13 miljoen mense ly honger in Suider-Afrika.

Die Verenigde Nasies se Voedsel- en landbou-organisasie (FAO) sê in sy jongste kwartaallikse internasionale voedselverslag dat 37 lande op die oomblik voedselhulp van buite nodig het. Hiervan is 28 in Afrika.

Volgens die verslag, Oesverwagtinge en die Voedselsituasie, is die afname in oeste in Afrika veral toe te skryf aan konflik in sommige lande en ook die droogte-gevolge van die El Niño-toestand wat gegeld het. Internasionaal is omstandighede vir graanproduksie besig om te verbeter, maar dit lyk of die aanbod steeds ietwat minder as die beraamde vraag sal wees.

“In Suider-Afrika het voedselsekerheid weens die droogte aansienlik versleg met die hele streek wat tot rampgebied verklaar is en nasionale noodtoestande in onder meer Lesotho, Malawi, Swaziland en Zimbabwe,” aldus die verslag.

Daar word geraam dat 13,1 miljoen mense voedselhulp benodig, met bykans vier uit elke 10 kinders wat ondervoed is. Daar word verwag dat die situasie toenemend sal vererger. Die FAO sê hy is besig met gebeurlikheidsbeplanning in samewerking met nasionale regerings.

In Zimbabwe benodig 2,8 miljoen mense reeds voedselhulp, in Malawi 2,9 miljoen, in Lesotho 535 000 en in Madagaskar het 1,89 miljoen nie voedselsekerheid nie, in Mosambiek 1,8 miljoen en in Swaziland 300 000.

’n Ligpuntjie is dat die vooruitsig van ’n La Niña-toestand oeste in die streek kan beteken.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.1%
Rand - Pond
20.20
-0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,699.19
-0.0%
Silwer
20.84
+0.6%
Palladium
2,249.58
+1.1%
Platinum
910.50
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot