AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

14 plaasaanvalle in Vrystaat in 2016

Altesaam 14 plaasaanvalle het in die eerste vier maande van 2016 in die Vrystaat voorgekom.

In die eerste vier maande van 2016 het die VKB/Vrystaat Landbou se Veiligheidslessenaar 14 aanvalle op plase en/of kleinhoewes in die Vrystaat aangeteken.

Vyf aanvalle het in die Mangaung-area (Bloemfontein en Boithuso) voorgekom, gevolg deur drie in die Ngwathe-omgewing (Parys, Edenville, Heilbron) en twee in die Mafube-gebied, (Cornelia) en twee in die Suid-Vrystaat.

Vrystaat Landbou sê op sy webwerf een moord het plaasgevind, met drie poging tot moord-sake wat geopen is, terwyl die oorgrote meerderheid van aanvalle huisrowe blyk te wees. Ses voorvalle is gedurende daglig gepleeg (06:00-18:00) terwyl ses voorvalle in voornag en twee in die na-nag plaasgevind het.

Meeste voorvalle

Die meeste voorvalle, 12, het tussen Donderdae en Vrydae plaasgevind, gevolg deur Woensdae en Saterdae. In die oorgrote meerderheid van insidente is twee slagoffers aangeval en/of aangerand deur oortreders wat in groepe van twee tot drie opereer.  In twee aanvalle is die slagoffers deur groepe van vier tot ses verdagtes aangeval.

Vyf aanvalle was op werkers en/of nuweling-boere. In ses voorvalle is vuurwapens deur die misdadigers gebruik. In die oorgrote meerderheid van aanvalle het oortreders per voet vanaf misdaadtonele beweeg, met slagoffers se voertuie wat tydens drie voorvalle gebuit is om op die vlug te slaan.

Selfone, kontant, vuurwapens en voertuie is items wat meestal geroof word. Slegs in vier van die 14 aanvalle is arrestasies deur die SAPD in samewerking met boere uitgevoer.

Lees meer op Vrystaat Landbou se webwerf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot