AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

150 renosters al vanjaar gestroop

Altesame 150 renosters is al vanjaar in Suid-Afrika gestroop, met die Krugerwildtuin wat 87 verloor het.

Altesame 150 renosters is al in die eerste kwartaal van vanjaar in Suid-Afrika gestroop, met die Krugerwildtuin wat 87 verloor het, sê die Departement van Omgewingsake en Waterwese. Luidens ’n verklaring is 90 vermeende stropers in dieselfde tyd aangekeer.


Die departement het vroeër vanjaar as deel van die ingrypingsmaatreëls teen stroping onderneem om nie jagpermitte vir die trofeejag van renosters uit te reik aan jagters afkomstig van lande wat nie wetgewing teen stroping het nie.


As deel van dié stap werk die departement en die ministerie van landbou en landelike Ontwikkeling in Viëtnam saam om te voorkom dat wetgewing in dié verband in die twee lande uitgebuit word. Die departement het die ministerie verder versoek om inspeksies te doen om vas te stel of die trofeejagters wat wel al renosters gejag het, steeds die volle trofee het.


Mosambiek en ’n heining

Me. Edna Molewa het met mnr. Fernando Sumbana, Mosambiekse minister van toerisme, gepraat oor die groot aantal stropings (252) wat die Krugerwildtuin verlede jaar getref het.


Sumbana het sy regering se verbintenis tot die bewaring van die omgewing herbevestig en gesê wetgewing om dit te bewerkstellig is een van hul voorrangsake.


Die moontlikheid van die oprig van ’n heining as westelike grens van die park is weens koste-implikasies afgekeur. Molewa het met verteenwoordigers van die Departement van Openbare Werke in die park vergader, wat aangedui het dat so ’n heining te duur sal wees en dat dit te moeilik sal wees om te onderhou.


’n Buffersone tussen die park en private wildreservate en -plase in Suid-Afrika en Mosambiek word tans as oplossing oorweeg.


Wat die ontplooiing van 150 bykomende wildbewaarders in die park betref, ondergaan 75 nuwe bewaarders tans opleiding. Die opleiding behoort vir ses weke te duur.


30 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+0.1%
Rand - Pond
22.33
+0.4%
Rand - Euro
19.65
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,964.18
-0.5%
Silwer
23.20
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,888
+0.6%
Alle aandele
76,478
+0.6%
Hulpbronne 10
66,564
+0.2%
Industriële 25
103,478
+1.1%
Finansiële 15
15,600
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot