AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

400 renosters in 2011 gestroop?

Tot 400 renosters kan vanjaar in Suid-Afrika uitgewis word as die pas van renosterstropings volgehou word.

Tot 400 renosters kan vanjaar in Suid-Afrika uitgewis word as die pas van renosterstropings volgehou word.


Meer as 200 renosters is al vanjaar in die land doodgemaak. Die Private Rhino Owners Association (PRAO) sê dié syfer kan tot sowat 400 vir 2011 styg.


Luidens ’n berig op Nuus24.com het die Wêreldnatuurfonds (WWF) aangekondig dat 193 renosters tot dusver die jaar vir hul horings doodgemaak is.


Mnr. Pelham Jones, voorsitter van die PROA, sê dié syfer is sowat 10 dae gelede bekend gemaak is. Hy sê hy weet van meer as 10 diere wat sedertdien doodgemaak is. Derhalwe reken hy dié syfer staan nou op meer as 200.


Die Nasionale Kruger-wildtuin

Luidens die berig is 126 van dié 193 renosters in die Nasionale Kruger-wildtuin doodgemaak. Die SA Nasionale Weermag is in die park ontplooi in ’n poging om die misdaad te beperk.


Jones sê sedert die ontplooiing van die weermag is 60 stropers al aangekeer en 14 is in skermutselings doodgeskiet. Volgens die WWF is 123 verdagtes al vanjaar in die wildtuin aangekeer.


“Suid-Afrika is in ’n stryd gewikkel om die voortbestaan van dié diere te verseker,” sê Joseph Okori, ’n woordvoerder vir die WWF.


Suid-Afrika het sedert 2007 reeds 1 000 renosters verloor. Lees die storie hier.


Fokus verskuif

Jones sê dit is sedert die ontplooiing van die Weermag in die wildtuin duidelik dat stropers se fokus na provinsiale parke en private reservate verskuif het. “Veral Limpopo is hard geslaan en verskeie voorvalle het ook al in Gauteng voorgekom.”


Volgens Jones het die private sektor reeds met die staat vergader. Agt fokuspunte is bespreek om die sektor en veiligheid in die sektor te verbeter. As deel van die beveiliging sal die SA Polisiediens meer betrokke wees by die voorkoming van en reaksie op moontlike voorvalle.


“Dié samewerkingsooreenkoms is reeds goedgekeur en dit moet nou toegepas word,” aldus Jones. ’n Deel van die proses is die samestelling van ’n databasis van alle renosters in private besit in die land.


Die eienaar se naam en die plaas se naam verskyn, weens veiligheidsoorwegings, nie op die databasis nie. Elke plaas kan slegs geïdentifiseer word deur ’n numeriese kode wat daaraan toegeken sal word.


Bron: Nuus24.com




Loodswaai, ‘n swart renoster wat verlede maand doodgemaak is, was swanger. Foto: SELOMI MARITZ


4 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot