AFGRI
BEAN
18 Okt
-
6807,6
4,60
CORN
18 Okt
-
3086
32,00
SOYA
18 Okt
-
7214
-22,00
SUNS
18 Okt
-
9728
38,00
WEAT
18 Okt
-
5749
48,00
WMAZ
18 Okt
-
3196
-8,00
YMAZ
18 Okt
-
3351
-3,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

44 plaasmoorde in 7 maande

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
TLU SA se statistieke oor plaasaanvalle en -moorde dui op ’n ernstige toename in voorvalle op plase die afgelope paar maande.

Genl.maj. Chris van Zyl, assistent-hoofbestuurder van TLU SA, sê 44 plaasmoorde het sedert 1 April 2017 in Suid-Afrika voorgekom. Die organisasie het in die vorige boekjaar, 1 April 2016 tot 31 Maart 2017, 78 moorde aangeteken. “Dié statistieke is al verby die halfpadmerk van die vorige jaar s’n, en daar is nog vyf maande in die huidige boekjaar oor,” sê Van Zyl.

Mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Agri SA se landelike veiligheid sentrum van uitnemendheid , sê dit wil voorkom asof aanvalle sedert verlede week se Swart Maandag-optogte toeneem. Komiteelede van dié sentrum vergader op Maandag 13 November 2017 om die situasie en moontlike gebeurlikheidsplanne te bespreek. Die betrokke staatsdepartemente is ook na die vergadering genooi.

Toename in aanvalle in die Vrystaat

Intussen dui Vrystaat Landbou se veiligheidsafdeling se statistieke aan dat nege meer aanvalle van April tot Oktober vanjaar in die provinsie voorgekom het in vergeleke met die ooreenstemmende tydperk in die vorige finansiële jaar. Dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder by Vrystaat Landbou, sê 43 aanvalle en ses moorde op boere en plaaswerkers of -bewoners is van 1 Maart tot 31 Oktober 2017 op hul databasis aangeteken, teenoor 34 aanvalle en vyf moorde wat in dieselfde tydperk in 2016 aangeteken is.

In 24 van die aanvalle in 2017 is boere aangeval, in vyf voorvalle is boere en werkers aangeval en in 13 voorvalle was werkers die slagoffers. In 2016 was boere in 18 plaasaanvalle die slagoffers, en in 16 aanvalle is plaaswerkers of -bewoners aangeval. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.59
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,021.00
-2.3%
Platinum
1,038.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot