AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

50 Shades-wyn verkoop soos soetkoek

Fifty Shades Darker, ’n boek in die 50 Shades-trilogie, laat Klein Constantia se 2004 Vin de Constance soos soetkoek verkoop.

Klein Constantia se verbasing was groot nadat 'n hygroman daartoe gelei het dat sy 2004 Vin de Constance soos soetkoek opgeraap is.

Dié wyn is bedien by ’n maskerbal wat deur die boek se hoofkarakters, Christian Grey en Anastasia Steele, bygewoon is.

Lesers, wat eerstehands ’n proesel van dié hygtrilogie wil hê, kan nou glo nie genoeg van dié dessertwyn kry nie volgens die Britse koerant, The Telegraph. Altesaam  65 miljoen kopieë van dié gewilde reeks, deur EL James, is wêreldwyd verkoop.

Aanhangers van die boeke is reeds besig om na plekke wat in die hygromans genoem word, te stroom. Nou het restaurante en boekklubs – vernaamlik in Amerika – begin om 50 Shades-aande te hou. Op dié aande word spyskaarte, soos uiteengesit in die boeke, bedien.

The Telegraph berig dat niemand by Klein Constantia openlik erken dat hulle al die trilogie al gelees het nie. Mnr. Hans Astrom, besturende direkteur van die landgoed, sê dat hulle tóg die invloed daarvan ervaar. “Besoekers aan ons wynkelder verwys daagliks daarna dat dié wyn in die boek genoem is. Dit het ons nogals verbaas, maar kan net daartoe lei dat meer mense van dié wyn kennis neem.”

Bron: The Telegraph

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.5%
Rand - Euro
17.71
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,664.09
+0.2%
Silwer
19.21
+0.9%
Palladium
2,163.28
-0.2%
Platinum
865.50
+0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot