AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

5c waarskuwing aan melkboere

Clover het onlangs sy melkprys aan boere met 5c per liter verlaag as ’n waarskuwing teen hoë voorraadvlakke.

Te midde van verskeie tariefaanpassings wat vandeesmaand begin en die boer se sak gaan ruk, het Clover SA ’n verlaging van 5c per liter vir hul produsente aangekondig. Mnr. Manie Roode, adjunk uitvoerende hoof van Clover SA, sê met dié verlaging wil hulle ’n nominale sein aan produsente stuur om oorproduksie te voorkom en die bedryf stabiel te hou.


Volgens Roode staan hul prys vir melk met ’n gemiddelde vastestofinhoud op tussen R3,25 en R3,35 op die Hoëveld, sowat R2,85 in die Oos-Kaap en sowat R2,87 in KwaZulu-Natal.


Verdere verlagings?


“Ons ervaar landwyd hoë melkvloei- en voorraadvlakke. Daarmee wil ons sê: Mense wees versigtig vir oorproduksie sodat die bedryf stabiel kan bly,” aldus Roode. Hy sê hulle het in hul omsendbrief aan produsente aangedui dat verdere verlagings nie uitgesluit is nie.


Roode sê daar word tans aan hulle gerapporteer daar is heelwat melkvloei waarvoor daar nie kopers is nie, en die prys van kaas is tans op sodanige vlakke dat ’n netto verlies aangeteken word.


Boere in die bedryf merk wel op dat produksie op ’n afwaartse kurwe is en produksie tans dus laer is.


Kapasiteitsprobleme


Intussen sê Roode hulle verwag nie voorraadprobleme weens sogenoemde kapasiteitsprobleme nie. Luidens ’n berig op Fin24.com verwag dié maatskappy glo voorraadprobleme in sekere verskaffingsafdelings tot ’n sleutelprojek ingestel is. Lees meer oor die Cielo Blu-projek.


Roode sê hulle ervaar wel druk op hul produksiekapasiteit, en dít is die rede hoekom hulle projek Cielo Blu onderneem het, “om seker te maak dat die druk wat ons tans ervaar, nie in die toekoms ’n probleem word nie”.


Hy sê die eerste fase van die projek is voltooi met die oprigting van ’n pakhuis in Kleiville. Die pakhuis sal bykomende kapasiteit vir lewering aan hul 14 000 afleweringspunte verleen. “Ons het die projek, wat uit twee vertakkings bestaan, reeds onderneem om te sorg dat ons bykomende kapasiteit vir ten minste die volgende vyf jaar het.”


5 April 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.03
+2.1%
Rand - Pond
21.06
+1.8%
Rand - Euro
18.72
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
1,004.13
-0.8%
Palladium
1,669.69
+1.3%
Goud
1,949.52
+1.1%
Silwer
24.00
+1.1%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,723
+0.4%
Alle aandele
79,817
+0.4%
Hulpbronne 10
75,130
-0.9%
Industriële 25
102,508
+0.2%
Finansiële 15
16,555
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot