AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

70 volstruise vrek in Wes-Kaap

Meer as 70 volstruise het weens honger op ’n plaas in die Vleiland-distrik in die Wes-Kaap gevrek, sê NDBV.

Meer as 70 volstruise het weens honger op ’n plaas in die Vleiland-distrik in die Wes-Kaap gevrek, sê die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV). Luidens ’n berig op News24.com is die karkasse van 40 volwasse volstruise en 30 kuikens oor die naweek op die plaas, Beestekraal, gevind.


Me. Grace le Grange, woordvoerder vir die NDBV, sê vyf volstruise moes ook van kant gemaak word omdat hulle te siek en swak was om te oorleef. Die organisasie voer tans die oorblywende 630 volstruise en kuikens op die plaas.


Finansiële probleme


De Lange sê die diere het gebrek gely aangesien die boer weens finansiële probleme nie voer kon bekostig nie. ’n Anonieme persoon het die voorval by die NDBV aangemeld, maar dié persoon getalm voor hy of sy die voorval aangemeld het.


“Dit maak nie saak wat die rede is nie, as diere en hul welstand in gedrang kom, moet ons eerder vroeër as later daarvan in kennis gestel word,” aldus De Lange.


Klagtes onder die Dierebeskermingswet staar glo die boer in die gesig.


Bron: News24.com


8 Maart 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.44
-2.1%
Rand - Pond
21.03
-0.7%
Rand - Euro
18.86
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
974.67
-4.9%
Palladium
1,630.14
-2.4%
Goud
1,865.52
-2.5%
Silwer
22.38
-4.6%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot