AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

AA: Dieselprys kan daal

akkreditasie
Voertuiglisensies kan weer by poskantore hernieu word. Foto: Carien Kruger
Voertuiglisensies kan weer by poskantore hernieu word. Foto: Carien Kruger
’n Daling in internasionale petroleumpryse kan geringe veranderinge aan plaaslike brandstofpryse meebring in September, sê die Automobiel-assosiasie (AA).

Luidens ’n verklaring op die AA se webwerf sal die prys van diesel op die eerste Woensdag van September na verwagting met 16c per liter daal, terwyl die paraffienprys met 10c per liter kan daal. Die prys van petrol kan met 4c per liter styg.

“Die olieprys het gedurende die eerste week van Augustus gedaal, gestabiliseer, en toe verder gedaal. As hierdie neiging voortduur, is daar ’n moontlikheid van prysdalings vir alle grade brandstof teen die einde van die maand. Dit sal welkome verligting bring ná verlede maand se erge prysstygings.”

Die organisasie van petroleum-uitvoerlande (Opul), wat weens ’n afname in vraag gedurende die inperking beperkte hoeveelhede olie geproduseer het, het in Julie aangekondig dat dit sy uitset vanaf Augustus tot 400 000 vate per dag sal verhoog tot die agterstand ingehaal is.

Volgens die AA sal dit die stabiliteit van die olieprys gedurende Augustus verbeter hoewel dit deur onsekerheid weens covid-19 gedwarsboom kan word namate nuwe stamme van die virus ekonomiese bedrywighede wêreldwyd raak.

Die Sapref-raffinadery by Durban wat met die onluste in Julie gesluit is, is op 21 Julie heropen. Daar is aangedui dat dit 10 dae sou duur om bedrywighede by die raffinadery ten volle te herstel.

Die AA verwag dus nie brandstoftekorte by die raffinadery of met die padlangse grootmaatvervoer van brandstof nie. Die N3-hoofweg tussen KwaZulu-Natal en Gauteng is stabiel en het geen verdere onderbrekings ervaar sedert dit heropen is nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.33
-0.1%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,218.11
+3.1%
Platinum
863.49
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot