AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Aalwurm-opleiding kry hupstoot

Die opleiding van aalwurmkundiges het 'n groot hupstoot gekry met 'n projek van R3 miljoen wat deur die Vlaamse Inter-universitêre Raad (VLIR) in België gefinansier gaan word.

Die belangrikste betrokkenes is die LNR-Instituut vir Graangewasse (IGG) op Potchefstroom en die Katolieke Universiteit van Leuven in België. Ander deelnemers is die Universiteit van die Noorde, die provinsiale landboudepartemente van Noordwes, Mpumalanga en Limpopo, die LNR-Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse en 'n nie-regeringsorganisasie, Food Gardens Foundation.

Plantparasitiese aalwurm is die belangrikste plaag in hulpbronarm landbou en huishoudelike tuine en veroorsaak groot opbrengs- en gehalteverliese. Boonop is daar groot onkunde oor aalwurms.

Die krimpende getal aalwurmkundiges is besorg omdat daar byna geen meer geleentheid by Suid-Afrikaanse universiteite vir opleiding oor aalwurms is nie. Hierdie instellings het die kundigheid wat hulle verloor het, nie vervang nie en die kundiges wat oor is, het die vermoë, maar nie toegang tot tersiêre instellings om opleiding te gee nie.

Daarom het prof. Dirk de Waele van die Katolieke Universiteit van Leuven en dr. Alex McDonald van die IGG, president van die Nematologiese vereniging van Suider-Afrika, die projek begin. Dit bestaan uit toepaslike tegnologie-ontwikkeling, verspreiding van resultate en bewusmaking, opleiding en tegnologie-oordrag en impakanalise op teikengroepe.

Plaaslike en buitelandse studente en wetenskaplikes sal uitgeruil word en voorsiening is gemaak vir nagraadse en informele opleiding. Die voorligtingsektore van die provinsiale landboudepartemente sal toegerus word om aalwurmprobleme te hanteer. Die Universiteit van die Noorde sal toestelle en kundigheid vir sy opleidings- en ondersteuningsfunksie kry.

Prof. De Waele en dr. McDonald is die Vlaamse en Suid-Afrikaanse promotors van die projek, me. Driekie Fourie en dr. Mieke Daneel van die IGG die leiernavorsers en prof. William Mashela van die Universiteit van die Noorde sal omsien na die opleiding van voorligters en ander diensverskaffers.

27 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-0.4%
Rand - Pond
20.00
-0.2%
Rand - Euro
17.69
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.69
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,665.98
+0.3%
Silwer
18.94
+0.6%
Palladium
2,180.00
-1.2%
Platinum
872.00
+0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot