AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Aanbod: Goedkoop sifdraad vir roofdiere

Boere het ? reuse-volume sifdraad gekoop in ? spesiale aanbod wat tot die einde van April geld.

Die NWKV het ‘n idee van een van sy lede, mnr. Swithan Webster, met mag en mening aangepak. Webster het ‘n tydjie gelede BKB oortuig om sifdraad teen bekostigbare prys aan veeprodusente beskikbaar te stel sodat die ou “jakkalsproewe” (jackal proof) heinings weer tot lewe geroep kon word.

‘n Reuse-volume sifdraad is wel deur boere opgeraap en duisende kilometers heinings is weer soos dit in die goeie ou dae was vóór die jakkalse en rooikatte begin koning kraai het.

Mnr. Leon de Beer van die NWKV het die konsep weer na die koöperasies geneem en Die Koöperasie (ook bekend as die Humansdorp-koöperasie) het dadelik ingewillig om sifdraad se prys te sny – vir ‘n beperkte tydperk natuurlik. Nie lank daarna nie, het BKB sowel as OVK ingewillig om sifdraad ook aan boere teen ‘n groot afslag beskikbaar te stel.

Boere moet nou wikkel want die aanbod verstryk eersdaags: bestel nou en glimlag later! ‘n Opname deur me. Bonita Francis, die sekretaresse van die Predasiebestuursforum (PMF) onder ‘n paar leierboere het interessante feite gelewer: Die manne wie se heinings korrek met sifdraad toegerus is, het bitter min predasieprobleme ervaar. Dit beteken as die roofdier die lammerkampe nie kan betreë nie, kan die hy of sy nie die boer se kuddes opvreet nie. Dit is gewis so dat enkele roofdiere wel die heining se uitdagings gaan oorkom en skade gaan veroorsaak maar dit is waarvoor die PMF se Beste Praktyke dokument vir die boer saamgestel is om sulke karnallies te beveg.

Honderd lammers

Ons beveel ernstig aan dat boere die aanbod van die goedkoop sifdraad moet gebruik. Soos een boer vir my gesê het: As hy vroeër daarvan geweet het, het hy laaaaankal die draad gekoop. ‘n Honderd lammers wat elke jaar deur die draad gespaar word, kan ‘n hele plaas omhein!

Nou sit ons egter met ‘n dierewelsynskwessie: As al die veeprodusente hulle heinings mooi agtermekaar kry, gaan daar jakkalse en rooikatte in padreserwes begin uitspan om vir kos te bedel! Het iemand raad hiervoor??

Die PMF nooi weer alle boere, ongeag, taal, kleur, geloof, bankbalans, ouderdom, of waarmee hulle hulself besig hou om die PMF se spesialiste te kontak as die roofdiere toeslaan. Dit is sinneloos om predasie te probeer beveg as die situasie die 100% korrek gediagnoseer word nie want dan word die beheermaatreëls op verkeerde teiken toegespits. Sodra ons weet watter roofdier die skade veroorsaak maak ons saam met die boer planne om die rakker te uitoorlê.

Maak 'n plan

Die PMF is daar vir boere en word deur die bedryfsorganisasies beheer en befonds: As jy ons nie kontak nie dan weet ons nie van jou probleem nie en kan ons nie help nie. MAAR: Kom ons maak almal ‘n plan om ten minste ons lammerkampe ordentlik teen ongewenste roofdier-immigrante te beskerm. Dis al klaar ‘n goeie begin.

Of jy span kampe in, of jy moet sommer dadelik by die bankbestuurder ‘n draai gaan maak vir ‘n lening om jou grond te laat suiwer van al die lood want die 243 sal moet hard werk om al die ongewenstes te laat sneuwel AS ons raak genoeg skiet. Dis soos ‘n voorbehoedmiddel: Die spesialiste sê mos nou dat die jakkalse en rooikatte gaan aanteel as ons nie beskerming gebruik nie, maar as ons dit wel doen is die bevolkingsaanwas streng onder beheer.

Geskryf deur dr. Gerhard Verdoorn, Onafhanklike Roofdierspesialis:  Predasie Bestuursforum (PMF))

Sel:  082-446-8946; Epos: nesher@tiscali.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot