AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Aandeelhouers en KWV-direksie haaks

Die eerste skote in 'n geskil oor die voorgestelde herstrukturering van die KWV het verlede week tussen die direksie van die KWV en sommige van sy aandeelhouers geklap.

Ná mislukte pogings om tot 'n vergelyk te kom, het die aandeelhouers, vir die eerste keer in die 84-jarige bestaan van die KWV, 'n alternatiewe voorstel vir die geskeduleerde jaarvergadering (einde Oktober) ter tafel gelê. Die aandeelhouers se aanval op die direksie se voorstelle is gelei deur 'n sterk aandeelhouersgroep bestaande uit vyf prominente sakemanne met uitgebreide belange in die wynbedryf.

Luidens 'n nuusvrystelling van dié groep stel die direksie voor dat elke KWV-aandeelhouer 15 % van sy aandele, of gesamentlik R170 miljoen teen 'n realistiese netto tasbare waarde van R2,50 per aandeel, aan die koöperasie moet weggee.

Op sy beurt stel die sogenaamde groep van vyf voor dat die persentasie afgebring word na 5 %. Verder stel hy voor dat R8 miljoen per jaar oor 'n tydperk van tien jaar (pleks van vyf jaar) toegeken word vir die lewering van dienste deur 'n nuwe voorgestelde koöperasie, Wijngaard, wat die KWV Koöperatief Bpk. sal vervang.

"Met ons voorstel sal die finansiering van dienste aan wyn- en druiweboere op 'n gesonder grondslag geplaas word, terwyl dit daartoe sal bydra dat die KWV sy volle potensiaal bereik en weer 'n wêreldleier in die internasionale drankhandel kan word. Die direksie se voorstel sal regstreeks teen hierdie ideaal inwerk."

In reaksie het die direksie die maatskappy se jaarvergadering tot 27 November uitgestel. Alle dokumentasie wat reeds aan die aandeelhouers uitgestuur is, insluitend die aandeelhouers se voorstel, is teruggetrek.

Teen druktyd het die KWV 'n inligtingsvergadering op Malmesbury gehou en kon hy nie kommentaar lewer nie.

18 Oktober 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot