AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Aandelebeurs se lisensie gekanselleer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
ZAR X, wat in 2017 begin verhandel het, se lisensie is met onmiddellike ingang deur Suid-Afrika se finansiële waghond, die gedragsowerheid vir die finansiëledienstesektor (FSCA), gekanselleer. Foto: Facebook
ZAR X, wat in 2017 begin verhandel het, se lisensie is met onmiddellike ingang deur Suid-Afrika se finansiële waghond, die gedragsowerheid vir die finansiëledienstesektor (FSCA), gekanselleer. Foto: Facebook
’n Aandelebeurs wat lank gehoop het om ’n voorkeurkeuse vir die verhandeling van landboumaatskappye se aandele te wees, se lisensie is finaal gekanselleer.

ZAR X, wat in 2017 begin verhandel het, se lisensie is met onmiddellike ingang deur Suid-Afrika se finansiële waghond, die gedragsowerheid vir die finansiëledienstesektor (FSCA), gekanselleer. ZAR-X moet luidens ’n verklaring deur die FSCA binne vyf dae alle persone wat deur die kansellasie geraak word, in kennis stel  om op te hou aandele verhandel en binne 14 dae die denotering van al sy genoteerde aandele voltooi. Die besluit is in oorleg met die Reserwebank geneem.

Dié stap volg op ’n lang stryd deur ZAR X om aan die likiditeitsvereistes vir beurse te voldoen. Die FSCA het sy lisensie reeds in Augustus 2021 opgeskort omdat hy nie voldoen het aan die vereistes oor die minimum wat ’n beurs in likiede kapitaal, soos kontant, eenkant moet hou nie.

Hierna het die twee groot  landboumaatskappye wat destyds op sy platform sake gedoen het, Senwes en TWK, die verhandeling van hul aandele  elders verskuif. TWK se aandele word nou op die Kaapstadse Aandelebeurs (CTSE) verhandel. Senwes en Agribel se aandele word tot verdere kennis oor die toonbank verhandel.

Toe ZAR X in 2017 begin verhandel het, was dit die eerste alternatief tot die JSE in 60 jaar. Die beurs is destyds wyd geloof vir sy sakemodel van “onmiddellike vereffening” wat beteken dat geld en aandele dadelik ná die transaksie beskikbaar is.

In 2018 het die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) ’n belang van 25% in ZAR X gekoop en mnr. Etienne Nel, uitvoerende hoof van ZAR X, het aangedui dat die beurs beoog om ’n sterk landbou-indeks te bou. Maar teen 2020 het ZAR X in finansiële moeilikheid beland weens die impak van die covid 19-pandemie, terwyl ’n oorsese belegger se transaksie om ’n beherende belang in die beurs te kry, gesloer het. In Augustus 2021 is sy lisensie opgeskort weens die likiditeitsvereiste wat nie nagekom is nie. ZAR X het toe aangevoer sy unieke sakemodel moet in ag geneem word wanneer die minimum bedrag bepaal word wat hy as kontant moet hou.

Die besluit om uiteindelik ZAR X se lisensie amptelik te kanselleer is nie ligtelik geneem nie, het me. Unathi Kamlana, kommissaris van die FSCA, gesê. “Die besluit volg op ’n verlengde proses waar die FSCA vir ZAR X probeer help het om aan die regulasies te voldoen. Die proses het nie gunstige resultate getoon nie.”

Daar is tans vyf aandelebeurse in Suid-Afrika, insluitend die JSE.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
+0.3%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,983.76
+0.2%
Silwer
24.03
+0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,555
-0.8%
Alle aandele
76,177
-0.7%
Hulpbronne 10
66,735
-1.2%
Industriële 25
102,780
-0.4%
Finansiële 15
15,485
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot