AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4484,2
-67,80
SOYA
03 Feb
-
8620
-27,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6693
-35,00
WMAZ
03 Feb
-
4298
-31,00
YMAZ
03 Feb
-
4387,8
-33,20

Aandeleskemas in Wes-Kaap werk – Winde

Die Wes-Kaapse landbouminister stem nie saam met die Regering se verslag oor die sukses van plaasaandeleskemas in dié provinsie nie.

’n Onafhanklike ondersoek deur die Wes-Kaapse departement van landbou wys 62% van al sy bemagtigingsprojekte is suksesvol, sê mnr. Alan Winde, Wes-Kaapse minister van landbou en ekonomiese ontwikkeling.

Winde het gereageer op die hersieningsverslag wat die risikokonsultasiefirma Zalo Capital in opdrag van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming uitgevoer het.

Daarvolgens het meer as 60% van die begunstigdes van die plaasaandeleskemas van die Regering aangedui dat daar geen verbetering in hul lewensomstandighede was sedert met die aandeleskemas begin is nie. Die konsultasiefirma het ’n hersiening

van die 89 plaasaandeleskemas gedoen waarvan 61% in die Wes-Kaap en 24% in die Oos-Kaap is.

Winde het gesê dit is moeilik om op die Zalo Capital verslag te reageer aangesien hy en sy departement dit nog nie gesien het nie.

“My departement het verlede jaar ’n onafhanklike ondersoek laat doen na die 246

bemagtigingsprojekte in die Wes-Kaap waarby ons betrokke is. “Dit het getoon dat 62% van alle projekte suksesvol en volhoubaar is. Van die 246 projekte is 83 aandeelhoudingskemas. Volgens ons inligting is met 88 skemas begin, waarvan vyf misluk het.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.07
+0.1%
Rand - Pond
20.83
+0.3%
Rand - Euro
18.61
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
1,027.47
+1.6%
Palladium
1,677.03
+0.4%
Goud
1,917.79
+0.3%
Silwer
23.55
+0.3%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,332
-0.4%
Alle aandele
79,496
-0.4%
Hulpbronne 10
73,869
-1.1%
Industriële 25
102,737
+0.1%
Finansiële 15
16,439
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot