AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9667,4
67,40
CORN
03 Feb
-
4543,6
-56,40
SOYA
03 Feb
-
9291,6
-38,40
SUNS
03 Feb
-
10111
-250,00
WEAT
03 Feb
-
6688,6
-39,40
WMAZ
03 Feb
-
4240
-47,00
YMAZ
03 Feb
-
4381
-40,00

Aanvaller tot 18 jaar tronkstraf gevonnis

’n Man wat saam met drie ander aanvallers ’n boer van Koppies en sy vrou in hul plaashuis vasgebind en beroof het, is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis.

’n Man wat saam met drie ander aanvallers ’n boer van Koppies en sy vrou in hul plaashuis vasgebind en beroof het, is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis.


Die vier aanvallers het mnr. Herman en mev. Helena Potgieter op 16 Februarie 2009 op hul plaas, Viljoenslaagte, oorval.


Tydens die aanval het een van die mans vir mev. Potgieter gesê hy het MIV/vigs en dat hy haar gaan verkrag en met die siekte besmet. Hy het haar uiteindelik nie verkrag nie. Mnr. Potgieter is egter herhaaldelik met ’n stuk yster oor die kop geslaan.


Mnr. Piet Maruping is in die streekhof op Koppies deur streeklanddros Rudi Smit van Kroonstad skuldig bevind op ’n aanklag van huisbraak en roof. Hy is ook as onbevoeg verklaar om ooit ’n vuurwapen te besit.


Lees meer op Volksblad.com.


Bron: Volksblad


18 April 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
-0.5%
Rand - Pond
20.97
-0.3%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,022.94
-0.2%
Palladium
1,683.39
+0.8%
Goud
1,910.95
-0.1%
Silwer
23.36
-0.5%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,502
-0.2%
Alle aandele
79,640
-0.2%
Hulpbronne 10
74,266
-0.6%
Industriële 25
102,608
-0.0%
Finansiële 15
16,544
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hardwerkende man wat hou van die natuur en besig wees.
Ek is n pappa van 4 kinders (2 seuns en 2 dogters). Hou baie van die buite lewe en geniet dit baie om te dans. n Aand uit is net so nodig soos n Sondag middag op die bank. Vat...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot