AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9695
42,00
CORN
30 Mrt
-
4650
8,00
SOYA
30 Mrt
-
8325
-58,00
SUNS
30 Mrt
-
8800,2
-18,80
WEAT
30 Mrt
-
6680
1,00
WMAZ
30 Mrt
-
3950
0,00
YMAZ
30 Mrt
-
4053
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Aanvallers doodgeskiet ná plaasmoord

Twee plaasaanvallers wat met die lyk van ’n boer in sy kar rondgery het, is in Noordwes doodgeskiet.

Twee plaasaanvallers wat met die lyk van ’n vermoorde boer in die kattebak van sy motor rondgery het, is doodgeskiet nadat ’n groep boere van Noordwes hulle vasgetrek het.

Susan Cilliers skryf op Netwerk24 die aanvallers het Saterdag omstreeks 14:00 op die plaas van mnr. Johan van Rensburg, ’n oudpolisiekaptein, buite Leeudoringstad toegesak.

Van Rensburg, wat oor 60 was, het met beeste op die plaas Droëkraal geboer en ’n kernrol in die totstandkoming van die plaaswagstelsel in die omgewing gespeel.

Kol. Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder in Noordwes, het gesê die rowers het eers twee plaaswerkers met toue vasgebind en in die huis toegesluit. Toe Van Rensburg kort daarna op sy plaas kom, het hulle hom geskiet, in sy sedan se kattebak gelaai en gery.

’n Werker het sowat 1?km na ’n buurplaas gehardloop om hulp te soek. Die nuus het soos ’n veldbrand oor radio’s en selfone versprei. Verskeie boere het die motor op ’n grondpad naby Makwassie vasgekeer.

Van Rensburg se lyk is in die kattebak van die voertuig gevind. Die drie insittendes is met ’n gesukkel uit die voertuig gekry, waarna hulle weggehardloop het. 'n Skietery het gevolg en twee is gewond en later op die toneel dood. Die derde man is op die toneel in hegtenis geneem.

Volgens Mokgwabone sal die hof nog besluit of die boere vervolg sal word oor die skietery. “Ons ondersoek wel ’n moordsaak, maar niemand is in hegtenis geneem nie.”

* Lees die volledige berig op Netwerk24.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
+0.2%
Rand - Pond
22.34
-0.2%
Rand - Euro
19.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
967.60
-0.1%
Palladium
1,433.34
-1.1%
Goud
1,967.62
+0.2%
Silwer
23.62
+1.3%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,411
+0.8%
Alle aandele
77,055
+0.8%
Hulpbronne 10
67,909
+1.9%
Industriële 25
103,746
+0.4%
Finansiële 15
15,673
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot