AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Aanvallers ontbied boer se seun vir hulp

Twee aanvallers het 'n boer se seun met sy pa se gesteelde foon gebel en hom ingelig dat hy sy ouers moet gaan help.

Twee plaasaanvallers het ’n boere-egpaar van Hoopstad se seun met sy pa se gesteelde selfoon gebel om vir hom te sê hy moet plaas toe gaan, sy ouers is daar vasgemaak en hy moet hulle gaan help.

Volgens Volksblad het dit gebeur nadat die aanvallers mnr. Chris Bouwer (62) gevra het wie die eerste mens sal wees wat hy sou bel as hulle hom en sy vrou, Eliza (58), vasgebind op die plaas sou agtergelaat.

Bouwer is Sondagmiddag buite hul huis op die plaas Smitsrus oorval. Die aanvallers het hom die huis ingedwing waar sy vrou was. Hulle is daarna gedwing om die brandkluis se sleutels te gee en is vasgemaak. Sy seun, Lood, sê die rowers het sowat R800 kontant, sy pa se selfoon en vuurwapens gebuit en in sy pa se bakkie gelaai.

Hulle is daarna met die gesteelde goed in Chris se bakkie daar weg. Dié bakkie is later by die teerpad by die afdraai na die plaas gekry.

Niemand is beseer nie
Mev. Bouwer, wat aan ’n stoel vasgemaak was, kon haar voete loswikkel en het tot by die Marnet-radio geskuif waar sy Lood gekontak het. Hy het die polisie ontbied en plaas toe gejaag waar hy sy ouers losgemaak het. Hulle is nie beseer nie.

Sowat ’n uur later het sy selfoon gelui en hy het gesien dit is van sy pa se foon. Hy het besef dit moet die rowers wees en het die foon vir die polisie gegee om te antwoord. Die man, wat gedink het dit is Lood wat antwoord, het gesê hulle was op die plaas, sy ouers is vasgemaak en hy moet soontoe gaan om hulle te bevry.

Sers. Ian Gaobepe van die polisie het gesê hulle soek na twee verdagtes.

Bron: Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot