AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Aartappelprys breek weer rekord

R110 vir ’n 10 kg-sakkie aartappels!

Die aartappelprys het al weer ’n rekord gebreek nadat die landswye gemiddelde prys in Januarie vir die eerste keer in die geskiedenis deur R60/10 kg gebars het.

’n Besending van 1 870 sakkies eersteklas groot/medium Sifra-aartappels van mnr. Stef Stephan het op 8 Maart vir R110 per 10 kg-sakkie verkoop op die Johannesburgse Varsproduktemark.

Mnr. Pieter du Toit, ’n direkteur van die Botha&Roodt-markagentskap, waar die prys behaal is, meen die koper van hierdie aartappels sou selfs meer as net die 1 870 sakkies teen hierdie prys gekoop het as daar meer op die markvloer was. “Stef se eersteklas mediums is vir R105 verkoop en sy eersteklas kk’s (ekstra klein) is vir R100 verkoop,” verduidelik Du Toit.

Stephan, van Stephan en Seun Boerderytrust naby Piketberg in die Sandveld, is verheug oor die goeie prys. “Ons het bykans die hele 2015 gesukkel om R30 ’n sak te kry, so om die afgelope drie maande goeie pryse te kry is ’n seëning en ons is dankbaar daarvoor,” verduidelik hy.

Lees ook:

Aartappelboere glimlag, tydelik!

Rekordpryse vir aartappels weens droogte

Volgens Du Toit is die goeie prys ’n merkwaardige prestasie. “Die vorige rekord was R100 per sakkie. Die gehalte aartappels wat Stephan by ons afgelaai het is uitstekend, die aanbod van hierdie gehalte is tans laag en die vraag is goed. Die mark-meganismes het gesorg vir die res.

“Hierdie prys is egter nie volhoubaar nie en ek voorspel dat dit onder druk sal kom binne die volgende paar dae. Die boere van Christiana in die Vrystaat begin eersdaags hulle aartappels uithaal en dan sal die aanbod klim wat die prys afwaarts sal druk,” verduidelik Du Toit.

’n Jaar van rekords

Die aartappelbedryf het die afgelope 12 maande deur erge skommelinge gegaan. In die laaste helfte van 2015 het boere gesukkel om R25 per 10 kg-sakkie te verdien weens ’n ooraanbod op die mark en teen Augustus 2015 was daar vir die eerste keer in geskiedenis meer as 1.6 miljoen 10 kg-sakkies aartappels op Suid-Afrikaanse markte op een dag.

Daarna het die hitte en die droogte sy tol begin eis en in Januarie het die gemiddelde landswye prys vir aartappels vir die eerste keer in geskiedenis bo R60 tot by R60.10 ’n sakkie geklim. Tans is die landswye gemiddelde prys op R62.17 en het vir die ganse 2016 nog nie onder R50 vir ’n 10 kg-sakkie gedaal nie.

Die voorraad op alle nasionale markte het op 9 Maart op 521 910 10 kg-sakkies gestaan. Stephan voorspel dat die gemiddelde aartappelprys vir die volgende nege maande nie laer as R50 per 10 kg-sakkie sal daal nie.

“Daar is eenvoudig nie genoeg aartappels beskikbaar nie, so die aanbod sal relatief laag bly en dit bly ’n waarde-vir-geld produk vir die verbruiker.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
20.03
+0.3%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.70
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,266.50
+0.2%
Platinum
930.00
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot