AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Aartappelprys kom onder druk

Na ’n jaar van hoë pryse, begin die aartappelprys stadig na sy normale kurwe terugkeer.

Na meer as ’n jaar van ongewone aartappelpryse, het die aanbreek van die somer ook normaliteit in die prestasie van die aartappelprys meegebring. Vir die grootste deel van die afgelope 12 maande was die gemiddelde aartappelprys op varsproduktemarkte bo R45 vir 10 kg gebly.

Mnr. JJ van de Velde, ’n aartappelboer die KwaZulu-Natal-middellande, voorspel dat die prys vir die res van 2016 en selfs tot Paasfees in 2017 sterk onder druk sal bly. “Dit maak my kwaad, want ons sien die prys kom skerp af op die markte, maar die supermarkte dra nie die laer prys aan die verbruiker oor nie.

“Die produksie landswyd lyk egter beter en die volumes op die markte gaan skerp toeneem soos die somer aangaan en ek voorsien heelwat kontantvloeiprobleme. Ons sal weer ware boere moet wees in die seisoen wat kom om geld te maak, want ek sien R25 en R30 ’n sakkie oor Januarie.”

Mnr. Johan Laubscher, ’n aartappelboer van die Sandveld, het in Julie vanjaar in die Landbouweekblad voorspel dat die gemiddelde prys teen einde November by R35 gaan draai. “Ja, en daar is dit nou so, maar voorspellings is gevaarlik. Indien daar skielik nou ’n draai in die weer kom, ’n haelstorm iewers of so, dan verander die prentjie weer totaal. As daar egter nie ’n stok kraak nie, behoort ’n oplewing in die prys in begin Desember te sien en weer oor Kerstyd, maar daarna sal die prys onder druk bly,” voorspel Laubscher.

Tans lewer aartappelboere uit Limpopo steeds nagenoeg 70% van die aartappels op nasionale markte, terwyl ongeveer 15% uit die Sandveld kom. Die prys vir die top 25% van aartappels wat op markte verkoop word, wissel steeds tussen R50 en R55 per 10 kg.

“Dit is ’n goeie teken en beteken dat die vraag na aartappels steeds gesond is. Onsekerheid onder supermarkte oor hoeveel voorraad daar regtig is, speel ook ’n rol in die goeie prys vir gehalte produkte,” verduidelik Laubscher.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot