AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Aartappels: Kommer oor ooraanbod

Kommer heers oor die ooraanbod van vars aartappels wat tans in die mark is en dit wat nog verwag word, sê Aartappels SA.

Kommer heers oor die ooraanbod van vars aartappels wat tans in die mark is en dit wat nog verwag word, sê Aartappels SA.


Mnr. Ernst Yzel, voorsitter van die organisasie, sê in die 2010-bemarkingsjaar is sowat 5 600 ha of 13% meer aartappels as gewoonlik aangeplant.


“Die Oos-Vrystaat kry toe te veel reën vroeër die jaar, en Limpopo word met ryp gedurende die winter geslaan, wat skade aan die oeste berokken het. Toe word nog 6% weer op daardie grond aangeplant,” vertel Yzel. “Vir alle klasse en alle grade aartappels kry boere tans sowat R20 per 10kg sakkie. Vir die meeste streke moet boere egter sowat R25 per 10kg sakkie kry om gelyk te breek met insetkoste.”


Nog aartappels kom  

Yzel sê nog streke gaan oor die volgende maande in bemarking kom. Dit sluit Noordwes, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, die Suidwes-, Oos- en Wes-Vrystaat in. “In die Oos-Vrystaat is heelwat meer geplant, sowat 11%, en in die Wes-Vrystaat is ook meer geplant, sowat 15%.”


Volgens Yzel kan pryse tot Maart 2011 sywaarts op die vlak van R20 per 10kg sakkie beweeg.


Sandveldboere “bloei”

Aartappelboere van die Sandveld “bloei” tans met dié pryse, aangesien hulle insetkoste ongelooflik hoog is. “Dié boere bloei regtig in dié stadium, want dit kos hulle sowat R100 000 om ‘n hektaar aartappels aan te plant,” vertel Yzel.


Verskeie redes

Yzel sê dit het goed gegaan met die bedryf die afgelope paar jaar, maar hy meen die ooraanbod kan aan verskeie redes toegeskryf word.


“Produsente het meer begin plant, en die natuur speel ook ‘n rol. Die swak koring- en mieliepryse speel ook ‘n groot rol,” aldus Yzel.


7 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+1.1%
Rand - Pond
22.28
+0.7%
Rand - Euro
19.71
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
982.42
-0.3%
Palladium
1,443.45
+0.1%
Goud
1,980.92
+0.6%
Silwer
23.03
+0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,046
+0.4%
Alle aandele
75,566
+0.4%
Hulpbronne 10
65,145
-1.0%
Industriële 25
102,639
+0.9%
Finansiële 15
15,417
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot