AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Abattoirs buit boere gruwelik uit’

Abattoirs speel beide speler en skeidsregter in die vleisbedryf, het ’n boer op die Oos-kaapse RPO-kongres gesê.

Die vraag of boere nie dalk deur slagplaas-eienaars ingeloop word nie, het baie emosie op die Oos-Kaapse RPO-kongres ontlok.

Mnr. Petrus de Wet van Sterkstroom het gevra dat ondersoek ingestel word waarom die uitslagpersentasies van vee so laag is. Hy het vir C2- en C3-grade Bonsmarakoeie ’n uitslagpersentasie van net 40 gekry en toe is 3% nog afgetrek om by ’n koue gewig uit te kom. “Sedert al die abattoirs in die land geprivatiseer is, is hulle nou die enigste wat die prys en uitslagpersentasie bepaal en dus gelyktydig speler en skeidsregter is,” het De Wet gesê.

Mnr. Stewart Moloni van Sterkstroom, wat navorsing hieroor gedoen het, sê hy het ná sy ondersoek tot die gevolgtrekking gekom dat boere gruwelik uitgebuit word.

Die werklike totale massaverlies op vier van sy karkasse tussen die tyd wat hulle geslag en verkoop is, was net 3,8 kg. Die slagplaaseienaar het egter 47,8 kg van die 4 karkasse verhaal. Teen R25 per kilogram wat hy vir die beeste ontvang het, kom dit neer op ’n verlies van R1097 vir die groep of R250 per dier voordat die BTW bygevoeg is.

Hy het ook lammers aan die abattoir verkoop en in plaas van ’n A-graad is, is een daarvan as ’n C2 gegradeer. Dit beteken dat hy R493 minder vir die dier gekry het as die prys waarteen sy ander lammers verkoop het. “Toe ek die resultate gekry en die betrokke abattoir-eienaars gekonfronteer het, hulle dadelik op die verdediging gegaan en gesê dan moet ek nie meer my diere na hulle moet stuur nie.”

Moloni het gesê toe hy as proefneming vyf van sy Dorperlammers geslag en sélf hul lewendige en geslagte gewig met mekaar vergelyk het, het hy vasgestel dat hulle 49,3% uitgeslag het. “Wanneer kopers egter die diere op ’n veiling koop, bereken hulle die prys wat hulle bereid is om boere te betaal teen ’n uitslagpersentasie van 42.

Dr. Pieter Prinsloo, RPO-voorsitter in die Oos-Kaap, het boere aangemoedig om self teenwoordig te wees wanneer hulle diere geslag word. Hulle moet ook die kalibrasiesertifikate van die skale aanvra wanneer hulle die abattoirs besoek. Hy het onderneem dat die RPO die saak verder sal ondersoek.

De Wet het ook sy kommer uitgespreek oor die feit dat die abattoirs diegene is wat heffings van boere vorder en moet oorbetaal. “Gaan die RPO teen hulle opstaan as hulle boere nie goed behandel nie?” wou hy weet.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.3%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot