AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Absa het nou Agrigrow-kaart

Absa Agribesigheid het die Agrigrow-kaart, wat ’n boer se petrol- of kredietkaart kan vervang, op die Nampo-Oesdag bekend gestel.

Absa Agribesigheid het die Agrigrow-kaart, wat ’n boer se petrol- of kredietkaart kan vervang, op die Nampo-Oesdag bekend gestel. Die geslotekring-betalingsmeganisme kan ook by ’n landbou-onderneming aangewend word as die onderneming die nodige ooreenkoms met die bankgroep aangaan.


“Ons is baie opgewonde oor die inisiatief, wat nóg ’n eerste vir Absa in Suid-Afrika is. Dit is maak nie saak of die boer sy krediet by die landbou-onderneming of by die bank verkry nie. Dit skep vir die boer die geleentheid om baie geldvure met een kaart dood te slaan,” vertel mnr. Ernst Janovsky, die hoof van Absa Agribesigheid.


Hoe werk dit?


Janovsky sê ’n boer kan by sy plaaslike banktak of by ’n goedgekeurde landbou-onderneming om die kaart aansoek doen. ’n Individuele boer kan sy eie rekening saamstel deur te besluit watter items hy met die kaart kan koop, byvoorbeeld kunsmis of diesel. “Dit sal ongelukkig nie by kettingwinkels vir kruideniersware of so iets aangewend kan word nie,” aldus Janovsky.


Die boer kan wel kaarte vir sy bestuurders ook uitneem sodat hy hul besteding kan beheer. Hy kan ook sms’e aanvra vir elke transaksie wat op die bestuurder se kaart deurgaan. “Die boer sal ook kan bepaal of hy onmiddellik wil betaal of oor ’n tydperk, soos 60 dae later,” sê Janovsky.


Veiligheidsaspekte


Janovsky sê die kaart het ’n mikroskyfie in wat aan ’n pinkode gekoppel word. Die verskaffer van produksiemiddele moet ook sy kaart in die transaksie gebruik, wat die moontlikhede van bedrog beperk.


Die bank beoog om die projek ook in buurlande te begin met die samewerking van Barclay’s Africa.


19 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot