AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Absa se vooruitsigte vir die landboujaar

Hier is nog van Absa se vooruitsigte vir die komende landboujaar.

Wynbou

Internasionaal word slegs marginale groei in verbruik verwag. Amerika bly vir Suid-Afrika ’n groeiende hoëwaarde-markbestemming.

In Suid-Afrika word daar op mediumtermyn verwag dat oesvolumes sal aanhou daal omdat te min wingerde vervang word. Voortgesette groei in plaaslike verkope en die verwagte afname in produksie behoort druk op die huidige hoë volume te verminder.

Makadamias

Die marges in neutboerdery sal na verwagting baie winsgewend bly. Makadamias bly taamlik onbekend – navorsing oor gesondheid en verbruikerbewustheid is belangrik. ’n Toekomstige skuif na die gebruik van makadamias as bestanddeel word verwag.

Groente

Die handel in groente, soos wortels en uie, met die res van Afrika sal voortgaan om te ontwikkel en geleenthede aan produsente bied.

Pluimvee en eiers

’n Oorvloed vleisproteïen op die mark en ander faktore sal markpryse internasionaal en plaaslike in ’n dalende neiging hou. Pluimveeboere in Suid-Afrika sal klein winsmarges bly beleef totdat voervoorraad volgende jaar begin herstel. In die plaaslike eierbedryf moet die huidige aanbod daal vir pryse om te kan styg.

Suiwel

Die onlangse versterking van die wêrelduitvoerprys van afgeroomde en volroommelkpoeier kan op vroeë fases van herstel dui. Plaaslik sal produsentepryse na verwagting die onlangse styging in kleinhandelpryse vir melk volg. Die plaaslike vraag na melk sal verder verhoog namate melk ál meer in townships bekombaar raak.

Beesvleis

Internasionaal plaas prysdruk van mededingende proteïene weens oorvloedige voorrade druk op die mark. Plaaslik behoort die kuddeboufase ná die droogte pryse te ondersteun, maar hoër pryse sal weens ekonomiese druk met ’n mate van verbruikersweerstand begroet word.

Skaapvleis

Verwagte swak ekonomiese groei is slegte nuus vir die vraag na skaapvleis, maar langtermyn-vraagvooruitsigte lyk goed.

Varkvleis

Internasionaal bied groeiende handelsvooruitsigte met China uitvoergeleenthede. In Suid-Afrika is die langtermynvooruitsigte optimisties.

Wildbedryf

Pryse het oor die algemeen in die afgelope jaar gedaal. Meer diere was op formele veilings te koop. Die bedryf se teelsegment beleef prysdruk van vraag- én aanbodkant. Die mark vir wildsvleis is nog onontwikkel en bied geleenthede. Groei sal in die komende jare waarskynlik matiger wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot