AFGRI
BEAN
02 Des
-
9279,2
-85,80
CORN
02 Des
-
4548,6
3,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10830
-56,00
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5051
-76,00
YMAZ
02 Des
-
4918
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Ackerman: Boere kan weer ryk word

Boere in Suid-Afrika en elders in Afrika kan − soos in die 1960’s en 1970’s − weer baie ryk word, sê mnr. Gareth Ackerman, voorsitter van Pick n Pay.

Boere in Suid-Afrika en elders in Afrika kan − soos in die 1960’s en 1970’s − weer baie ryk word. Dit is as hulle nuwe geleenthede reg benut, sê mnr. Gareth Ackerman, voorsitter van Pick n Pay.


Ackerman het op die landbounetwerk-organisasie Agrifica se konferensie oor landbousake in Afrika in Midrand gesê die talle buitelandse beleggings in die landbou in Afrika bewys daar is ’n mark.


“Dié deel van die wêreld word gesien as ’n potensiële voedselmandjie vir die res van die wêreld. Ons het nie buitelandse beleggings vir voedselproduksie in Suider-Afrika nodig nie. Daar is genoeg geld plaaslik beskikbaar. Dit gaan net oor die regte regeringsbeleid om landbou-beleggings aan te moedig.”


Gehalte en hoeveelhede

Ackerman sê buiten talle geleenthede vir uitvoer, gaan dit ook oor die regte gehalte en hoeveelhede vir plaaslike markte.

Die neiging is om vir spesifieke markte te produseer en nie éérs te produseer en dan ’n mark te soek nie.


Ackerman het mnr. Lester Brown, ’n Amerikaanse omgewingskundige, aangehaal wat waarsku die wêreld is net een slegte oes weg van ’n koskrisis. As Amerika verlede jaar ’n soortgelyke droogte as Rusland ondervind het, sou ’n wêreldwye voedselkrisis ontstaan het.


* Ackerman het ook gesê grootskaalse boere speel ’n deurslaggewende rol om voedselsekerheid in die land te verseker en dit hou ’n groot gevaar in as Suid-Afrikaners dit vergeet. Lees die storie hier.


22 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.43
+0.3%
Rand - Euro
18.41
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.91
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,801.10
-0.1%
Silwer
22.71
-0.2%
Palladium
1,932.98
-0.6%
Platinum
1,042.45
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,279
-0.9%
Alle aandele
74,365
-0.9%
Hulpbronne 10
74,136
-2.4%
Industriële 25
91,820
-0.4%
Finansiële 15
15,375
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot