AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4801
-17,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10600
120,00
WEAT
07 Okt
-
7203,6
-6,40
WMAZ
07 Okt
-
5055
-5,00
YMAZ
07 Okt
-
4835
-15,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Adami koop elandbul vir R7 miljoen

Die wildboer mnr. Norman Adami het ‘n elandbul vir R7 miljoen gekoop. Hy is ‘n voormalige voorsitter van SABMiller.

Legend, ’n Livingstone-elandbul, is vir R7 miljoen verkoop op ’n wildveiling van Wildlife Legacy wat by Bela-Bela gehou is.

Die bul is deur Burkeawild aan mnr. Norman Adami van Beestekraal verkoop. Die openingsbod was ’n fris R2 miljoen en die handvol kopers wat graag vir Legend wou besit, het mekaar daarna flink opgejaag totdat die bod deur die afslaer, mnr. Brandon Leer, op Adami toegeslaan is. Die bul is die seun van die bekende bul Dawid wat ook aan Burkeawild behoort.

Dit was tydens die eerste veiling wat die afslaersmaatskappy Windswinkel in hul nuwe veilingkompleks op Zwartkloof Private Game Reserve van mnr. Jan Morgan gehou is.

Die omset van die veiling was R47,168 miljoen.

* Adami het in 2014, ná ’n hoogs suksesvolle loopbaan in die bierbedryf plaaslik en oorsee, as voorsitter van SABMiller afgetree  en is sedert die vroeë 1990’s ook ’n teler van skaars wild.

Adami is ook 'n aandeelhouer in die superbuffel, Horsion. Hy en mnre. Piet du Toit en Ben Botha van Rustenburg het Horison in 2012 vir R26 miljoen by mnr. Jacques Malan van Pretoria gekoop. Nog 'n kwart-aandeel in Horison is in Februarie 2016 vir R44 miljoen aan mnr. Peter Bellingam van Naboomspruit  verkoop op die Piet du Toit Wildbedryf se veiling by Rustenburg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.49
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,225
-0.3%
Alle aandele
65,601
-0.4%
Hulpbronne 10
63,613
+0.5%
Industriële 25
79,388
-0.8%
Finansiële 15
13,976
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot