AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Addo: Alexandria boere juig oor wending

Boere in die kusgebied tussen Nanaga en Alexandria is verheug oor die wending wat hul geskil met Sanparke oor die uitbreiding van die groter Addo Olifantpark geneem het.

Mnr. André du Plessis van die plaas Bosfontein, Alexandria, sê daar is in 'n onafhanklike verslag bevind dat dit ongewens sal wees om die kusstrook, wat deur die nasionale pad begrens word, deel van die park te maak vanweë die hoë boerderypotensiaal. Hy sê die verslag toon dat 80 % van Alexandria se melk in 'n gebied geproduseer word wat aanvanklik geoormerk was vir insluiting in die groter Addo Olifantpark. Dit sou meebring dat meer as 150 000 liter melk per dag verlore gegaan het. Die insluiting van die gebied sou ook Clover SA se voorneme om 'n suiwelaanleg van R150 miljoen hier op te rig, in gedrang gebring het. Aangesien die omgewing steeds beskou word as 'n hoë-potensiaal bewaringsgebied, het Sanparke volgens mnr. Du Plessis aangekondig dat ander stappe gedoen sal word om dit as sodanig te bestuur. Heelwat duineveld asook Woody Cape behoort reeds aan die staat. Mnr. Du Plessis sê grondwaardes het getuimel sedert Sanparke drie jaar gelede bekend gemaak het dié kusstrook is geoormerk vir insluiting in die groter Addo Olifantpark. "Teen die slakkegang wat Sanparke grond vir dié doel koop, sou dit beteken dat ons vir 28 jaar aan 'n lyntjie gehou word, aangesien niemand belangstel om in sulke toestande beleggings te maak nie." Ook die plaaswerkers is bly oor die wending, aangesien hulle nou weer verblyfsekerheid geniet, sê mnr. Du Plessis. "Ons voel nou weer lus vir boerdery en kan voortgaan om hier te belê omdat die swaard van ons nek af is ." Intussen het mnr. Mavuso Msimang, hoof uitvoerende beampte van Sanparke, boere se vrese besweer dat daar hoegenaamd oorweeg word om die Berkwaggapark naby Cradock, die Baviaanskloof en die Addo Olifantpark in een bewaringsgebied saam te snoer. Volgens hom verskil die biodiversiteit van die drie bewaringsgebiede hemelsbreed en dit maak nie sin om dit onder een dak te bestuur nie. Sanparke erken die belangrikheid van grond vir landboudoeleiendes en "dit sal aan neo-kolonialisme grens om dié parke saam te voeg".

2 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot