AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Adelaide-4 terug in SA

Die drie boere en ’n Griek van Adelaide, wat die pad van Kaap Agulhas tot in Kaïro aangepak het, is terug op eie bodem.

Ná ‘n vyftig dae lange avontuur is die drie boere en ’n Griek van Adelaide, wat die pad van Kaap Agulhas tot in Kaïro aangepak het, terug op eie bodem. Die groep het met hul reis van 45 dae sowat R250 000 vir die plaaslike hospitaal ingesamel.


Hul mikpunt was R1,2 miljoen, om ’n nuwe watertoestel in die hospitaal te installeer. Die hospitaal het ’n bykomende watertoestel nodig omdat van die sale soms gesluit moet word weens ’n tekort aan water.


Die reis

Volgens die groep se blog, wat getrou elke dag bygewerk is om  belangstellendes ingelig te hou, het die groep sy eindbestemming, die Piramides van Giza, op Maandag (16 Mei) bereik ná hulle die laaste 65 kilometer van Kaïro na die piramides afgelê het.


Die manne het altesame 13 998 kilometer afgelê en verskeie probleme oorkom. Een van die laastes was om hul motorfietse voor die bekende piramides afgeneem te kry.


Ná ’n groot geskarrel en nadat hulle onder verskeie sekuriteitswagte se skerp tonge deurgeloop het, het die groep hulself reg geposisioneer vir die onderstaande foto:



Mnre. Richard Bennett, Stelios Georgiou en Rufus Dreyer.


Die laaste uitdaging

Die heel laaste uitdaging was om die vier se motorfietse terugvervoer te kry. Verskeie kwotasies is vergelyk en mnr. Rufus Dreyer, die skrywer van die blog en een van die boere, sê hulle het besluit om die motorfietse per skip te laat huistoe kom.


Hulle het sowat ’n dag lank gesukkel om die dokumente en reëlings daarvoor uitgesorteer te kry, waarna hulle ’n laaste dag in Kaïro geniet het voordat hulle na Suid-Afrika teruggevlieg het.


Die groep het sy opregte dank teenoor alle borge uitgespreek, en sê hulle is verheug om veilig terug te wees by hul familie en vriende. Kyk hier na foto's van die vier se reis.


25 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot