AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9025
75,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9590
60,00
SUNS
07 Okt
-
10590
110,00
WEAT
07 Okt
-
7209
-1,00
WMAZ
07 Okt
-
5093
33,00
YMAZ
07 Okt
-
4976
28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afasa: Grondhervorming verpletter lewens

Die huidige grondhervormingsproses vernietig die lewens van die begunstigdes daarvan en die Regering sal dié proses behoorlik moet doen óf laat vaar.

Die African Farmers’Association of South Africa (Afasa) het harde woorde na die Regering geslinger nadat die organisasie verskeie hartverskeurende stories van boere moes aanhoor wat op moedverloor se vlakte sit.

Mnr. Aggrey Mahanjana, sekretaris-generaal van Afasa, vertel van ’n Oos-Kaapse boer wat ’n melkplaas sowat ses jaar gelede van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming aangewys is. Dié boer het sy werk gelos om op die plaas te fokus. Hy het gehoop dat hy ondersteuning van die herkapitaliseringsprogram van die departement sal kry, maar dit het nie gebeur nie.

In die tussentyd is die plaas steeds sonder melkbeeste, melkery-toerusting en masjinerie. Sy pleidooie vir hulp aan die ministerie van landelike ontwikkeling en grondhervorming het niks opgelewer nie. “Boere wat plase deur die grondhervormingsproses gekry het, is nou slegter af as tevore. Hul drome is aan skerwe en hulle toekoms onseker,” sê Mahanjana. Baie van die boere het onproduktiewe plase gekry wat nou gevandaliseer word deur of die vorige eienaars of boewe van die nabye gemeenskappe.

“Sommige van die mense het hulle gerieflike lewens waar hulle as onderwysers, verpleegsters en polisielede gewerk het, prysgegee met ’n droom om hul lewens as boere te verbeter en’n bydrae tot die land se voedselsekuriteit, ekonomie en werkskepping te maak. Hulle is nou uitgelaat deur ’n korrupte en onbevoegde stelsel en moet self aansukkel. Hulle lewens is vernietig,” sê Mahanjana.

Afasa voel die staat moet ’n nuwe benadering tot grondhervorming kry. Hy stel voor dat die Regering die implementering van die grondhervormingsproses in elk van die nege provinsies aan private maatskappye moet uitkontrakteer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot