AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afasa knor oor Mlengana se skorsing

Die twee belangrikste departemente vir boere-ontwikkeling en -steun is sonder leierskap en dít is 'n krisis, reken Afasa.

Die African Farmers’ Association (Afasa) het sy misnoeë oor die skorsing van mnr. Mike Mlengana, direkteur-generaal van Landbou, Bosbou en Visserye, te kenne gegee.

Mlengana, 'n voormalige voorsitter van Afasa, se skorsing vroeër vandeesmaand, het gevolg op die skorsing van mnr. Mdu Shabane, direkteur-generaal van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, in Desember 2016.

“Ons is baie besorg hieroor,” sê mnr. Aggrey Mahanjana, Afasa se sekretaris-generaal. “Die twee belangrikste departemente vir boere-ontwikkeling en -steun is nou sonder leierskap. Dit kan nie 'n goeie ding wees nie, omdat dit die bestuur van hierdie departemente en die lewering van dienste ontwrig.”

Ooreenkomste

Mahanjana het gesê mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het belowe sy departement sou die korttermyn-huurooreenkomste vir boere op regeringsgrond verleng of verbeter tot maksimum 30 jaar-ooreenkomste, of aan hulle die moontlikheid bied om teen einde Junie 2017 die grond te koop. Landbou.com het vroeër berig dat sommige boere nog wag op behoorlike ooreenkomste.

Verder is boere nog in die duister oor die departement se herkapitaliseringsprogram (Recap).

“Die minister het meer as 'n jaar gelede aangekondig dat hy die program sonder enige begroting na die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye sou skuif.” Sedertdien het Afasa niks gehoor nie. Die organisasie wil weet of dit wel geskuif is en hoe dit kleinboere raak.

Beroep

Afasa het 'n beroep gedoen op die twee departemente se ministers om hul ondersoeke na die direkteurs-generaal te bespoedig en bestendigheid in die departemente terug te bring en te handhaaf.

“Ons het bestendige leierskap nodig om te verseker dat belangrike programme, soos die kommersialiseringsprogram en agriparke, behoorlik bestuur word en uiteindelik resultate lewer,” sê Mahanjana.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.43
+1.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,723.98
+1.4%
Silwer
21.03
+1.5%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
932.00
+3.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot