AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afasa veg voort teen oorname van Afgri

Bergingskoste vir graan, hoër pryse en werkverliese is van die knelpunte in die aanloop tot Afgri se beplande oorname.

Die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) het nog nie die strydbyl begrawe in sy teenstand teen ’n buitelandse beleggingsgroep se beplande oorname van Afgri nie.

Mnr. Aggrey Mahanjana, besturende direkteur en sekretaris-generaal van Afasa, sê hulle beplan om hul besware by 'n verhoor van die Mededingingstribunaal te lug, in die hoop dat dit die tribunaal sal oortuig om nie die samesmelting goed te keur nie.

Volgens die nuusdiens Reuters kan die verhoor dalk op 6 Maart plaasvind. 'n Paneel van drie ekonomiese en regskenners sal tydens die verhoor voorleggings van partye tot die samesmelting aanhoor en belanghebbendes kan ook voorleggings maak.

Die Mededingingskommissie het onlangs bekend gemaak dat hy die beoogde samesmelting onvoorwaardelik aan die tribunaal gaan goedkeur. Die kommissie kan self besluite neem oor klein en middelgrootte samesmeltings, maar verwys groot samesmeltings, soos dié van Afgri en AgriGroupe, na die tribunaal.

'n Verlore geleentheid
Mahanjana sê uit ’n regs- en mededingingsoogpunt is daar niks met die transaksie verkeerd nie. “Ons glo egter steeds die Regering gaan ’n groot geleentheid vir landboutransformasie verlore laat gaan indien hulle die samesmelting toelaat. Ons sal dan ons vertroue in die Regering verloor.”

Die kommissie het in 'n verklaring gesê in sy ondersoek na die voorgestelde samesmelting kon hy geen mededingende oorvleueling in die twee partye se bedrywighede sien nie. Die kommissie het verskillende belanghebbendes se kommer ondersoek, maar kon geen bewyse van ’n moontlike negatiewe invloed vind nie.

Die Departemente van Ekonomiese Ontwikkeling, Handel en Nywerheid, Landelike Ontwikkeling en Landbou, Bosbou en Visserye het, hoewel hulle nie gekant is teen die samesmelting nie, kommer gelug dat AgriGroupe ná die samesmelting bergingskoste vir graan in die KwaZulu-Natal-, Mpumalanga- en Gauteng-streke kan verhoog omdat hy die meerderheid van silo’s hier sal besit.

Die partye het ook gesê sou AgriGroupe graan na Amerika, Kanada en ander lande uitvoer, kan dit pryse in Suid-Afrika laat styg.

Afasa, die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty (SAKP) en die National African Farmers' Union (Nafu) het kommer gelug oor gevolge wat die samesmelting vir veral swart boere kan inhou terwyl die SAKP vrese oor werkverliese geopper het. Die kommissie het egter gesê die samesmelting kan op lang termyn werkgeleenthede skep.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-0.1%
Rand - Pond
20.22
+0.1%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,718.14
-0.5%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,300.50
-1.0%
Platinum
926.00
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot