AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afgelegde werkers help hulleself

Van die plaaswerkers wat weens die verhoogde lone in Limpopo afgelê is, is nou kontrakwerkers en vorder goed, sê Agri SA.

Plaaswerkers wat weens die verhoogde lone hul werk kwyt is, het hulleself georganiseer en word deesdae as kontrakwerkers op plase gebruik. Van die boere in die Magoebaskloof en George’s Valley-omgewing in Limpopo het dieselfde dag (4 Februarie 2013) as wat die 52%-verhoging in lone met ingang 1 Maart 2013 bekend gemaak is, afleggings aangekondig.
 
Op ’n vergadering is aangedui dat 730 werkers afgelê sou moes word, maar dat boere voornemens was om werkers te help om ondernemings op die been te bring om kontrakwerk te doen. Van die groepe wat tans in die provinsie werk, het met behulp van boere begin, terwyl ander spontaan ontstaan het.
 
Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, sê die ondernemings wat op die been gebring is, vorder goed. “Hulle gaan van plaas tot plaas waar hulle vir die boere briewe gee van watter dienste hulle kan lewer en wat hul tariewe is.”
 
Fokus op verskeie aktiwiteite
Die groepe fokus op die verskillende aktiwiteite wat op verskillende tye op plase nodig is. Van hulle help tans om avokado’s te pluk, ander spanne skil bloekombome in bloekomplantasies en nog ’n groep fokus op waterstelsels.
 
“Dit is nou die tyd van die jaar wat boere wat gedurende die somer genoeg reën kry, maar in die winter van besproeiing afhanklik is, hul waterstelsels, pype en pompe laat nagaan sodat enige probleme betyds opgelos kan word,” vertel De Jager.
 
Die groepe ondervind wel probleme met verblyfregkwessies. Hulle het nie baie voertuie beskikbaar nie en wil graag so naby moontlik aan mekaar bly.
 
Ekonomie benadeel
Volgens De Jager het die staat se stap met lone die ekonomie, veral kleiner bedrywe, benadeel. “Baie van die minder winsgewende aanlegte het toegemaak. ’n Baie bewustelike poging bestaan om van bedrywe en aktiwiteite wat arbeidsintensief is, weg te kom.”
 
Die verhoging en gevolglike bedreiging van werksgeleenthede het volgens De Jager hoër produktiwiteit deur plaaswerkers tot gevolg gehad. “Dit het ook daartoe gelei dat ’n klomp minder produktiewe werkers uit die bedryf geskud is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.14
+0.1%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot