AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afgri denoteer van die JSE

Afgri denoteer op 1 April van die JSE as deel van die transaksie waardeur hy deur AgriGroupe oorgeneem word.

Afgri sal op 1 April van die JSE Sekuriteitebeurs denoteer as deel van die transaksie waardeur hy deur AgriGroupe oorgeneem word.

Die landboudienste- en voedselgroep Afgri en sy nuwe meerderheidsaandeelhouer AgriGroupe Investments, het in ’n gesamentlike verklaring aangekondig dat die privatiseringstransaksie tussen hulle afgehandel is.

As deel hiervan word Afgri op 1 April van die JSE Sekuriteitebeurs gedenoteer.

AgriGroupe sal 60% van Afgri besit terwyl die oorblywende 40% in Suid-Afrikaanse hande sal wees. Laasgenoemde sluit in die Openbare Beleggingskorporasie, die swart bemagtigingskonsortium Bafepi Agri en Afgri-bestuurslui.

Afgri se verbintenis tot boere

Mnr. Michael Wilkerson van AgriGroupe het gesê die groep steun die Afgri-bestuur se strategiese visie vir voedselsekerheid in Afrika deur die ontwikkeling van belangrike infrastruktuur in die aanbodketting, logistieke oplossings en finansiële dienste vir klein- én kommersiële boere op die vasteland. Hy sê AgriGroupe sal Afgri se verbintenis tot boere, werknemers en gemeenskappe in Suid-Afrika handhaaf en deelneem aan voortgesette konsolidering van die sektor.

Die Kanadese maatskappy Fairfax is die grootste belegger in AgriGroupe Investments en belê nou vir die eerste keer in Suid-Afrika. Die maatskappy is betrokke by versekering, herversekering en beleggingsbestuur.

Mnr. Chris Venter, uitvoerende hoof van Afgri, het benadruk dat dienste en steunstrukture aan Afgri se boerekliënte onveranderd sal bly. “Die transaksie bied aan Afgri die nodige instrumente om ons dienste-aanbod in Afrika uit te brei, wat Afgri as die grootste groeivooruitsig geïdentifiseer het.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.2%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.64
-0.2%
Silwer
20.65
-0.1%
Palladium
2,276.50
+0.7%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,262
-0.3%
Alle aandele
65,658
-0.3%
Hulpbronne 10
63,190
-0.1%
Industriële 25
79,721
-0.4%
Finansiële 15
14,004
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot