AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Afgri toon stewige wins

Die landbou-onderneming Afgri Bpk. het sy bedryfsinkomste vir die eerste ses maande van die jaar tot 31 Augustus met 38 % tot R2,516 miljard en sy handelswins met 27 % tot R174 miljoen verhoog.

Mnr. Jeff Wright, besturende direkteur van dié groep, sê die graanafdeling het 'n goeie ses maande gehad deur sy wins tot R86 miljoen te verdubbel. Die oorkoepelende handelsmarge het van 7,5 % tot 6,9 % gedaal. 'n Segmentele ontleding van die resultate toon dat Afgri Produkte met 73 % van die groeptotaal, die hoofverdiener van inkomste was. In dié afdeling was die bydrae van die hoëmarge-graanbedrywighede 68 %.

Afgri Produkte het sy inkomste met 35 % tot R1,428 miljard verhoog, maar winsgroei was meer beskeie op 13 % -- van R112 miljoen tot R127 miljoen -- weens 'n ooraanbod van braaikuikens wat tot 'n afname in marges gelei het. Afgri Kapitaal, wat finansiële en risikobestuursoplossings aan boere, handelaars en landbouverwerkers verskaf, se wins het met 10 % gestyg. Terselfdertyd het Afgri Benodigdhede se wins met 53 % toegeneem. Hierdie afdeling verskaf 'n uitgebreide verskeidenheid produkte en dienste deur middel van 59 kleinhandelsafsetpunte. Mnr. Wright sê die bestuur het hom op kontantvloei toegespits, gevolglik het die gunstige kontantvloei van die groep vir dié tydperk uit bedryfswerksaamhede en beleggings- en finansieringsbedrywighede R159 miljoen beloop. Dit is ná netto kapitaalbesteding van R50 miljoen en die terugkoop van Afgri-aandele teen R51 miljoen. In ooreenstemming met die program vir die terugkoop van aandele is 9,5 miljoen aandele teen gemiddeld R5,35 per aandeel teruggekoop. Die gunstige kontantvloei het dit moontlik gemaak om die dividenddekking van 3 die vorige jaar tot 2,5 te verminder. Dit beteken die tussentydse dividend van 15,2 sent per aandeel is 54 % hoër as 'n jaar gelede. Die netto tasbare batewaarde per aandeel was 424 sent aan die einde van die eerste ses maande van die finansiële jaar. Dit is 12 % hoër as 'n jaar gelede, het mnr. Wright gesê. Intussen het mnr. Graham Ebedes, uitvoerende ondervoorsitter van Afgri, bekend gemaak dat sy maatskappy 'n kontantaanbod van R59 miljoen vir Laeveld Koöperatiewe Beleggings (LKB) gemaak het. Hy sê 80 % van LKB se aandeelhouers het die transaksie goedgekeur en dit moet nou deur die mededingingstribunaal goedgekeur word.8 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot