AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Afleggings in W.Kaap later verwag

Die aantal afleggings wat in die Wes-Kaap sal plaavind, sal eers oor ses maande of ’n jaar duidelik wees, sê Agri Wes-Kaap.

Nog geen grootskaalse afleggings van plaaswerkers is in die Wes-Kaap aangemeld nie, maar boere het wel minder seisoenswerkers in diens geneem terwyl druiwe en vrugte tans in die provinsie geoes word.

Me. Porchia Adams, woordvoerder vir Agri Wes-Kaap, sê sommige boere het reeds begin om seisoenswerkers vir korter werkdae in diens te neem in ’n poging om hul arbeidskoste te bestuur.

“Die fokus is tans op seisoentyd en die oeste wat afgehaal moet word. Boere het ’n laer inname van seisoenswerkers aangemeld asook dat hulle werkers vir korter dienstye aanstel. Ons verwag om oor ses maande of ’n jaar duideliker syfers oor moontlike afleggings in die provinsie te sien,” vertel Adams.

Minimum lone wat op 4 Februarie 2013 met 52% verhoog is, is van 1 Maat 2013 van krag.

Aansoeke om kwytskelding
Die organisasie moedig boere, luidens ’n berig in Die Burger, aan om om kwytskelding van die minimum lone aansoek te doen as hulle dit nie kan bekostig nie.

Me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, het met die aankondiging van die lone gesê boere wat dit nie kan bekostig nie, kan om kwytskelding aansoek doen. Een van die boerderye wat reeds hul aansoek ingedien het, is P.J. Terblanche en Seuns, ’n plaas in die De Rust-omgewing.

Die boerdery het ’n brief aan Workers Against Regression (WAR), ’n plaaswerkervakbond, gestuur waarin hulle bekend gemaak het ’n dagloon van R90 is reeds betaal voor die nuwe minimum loon vasgestel is. ’n Vergadering is ook reeds met werkers op die plaas gehou, en volgens die brief het werkers wat nie tot die vakbond behoort nie, geen probleem met die salarisse wat hulle tans verdien nie.

“Ons maak kapsie teen Agri Wes-Kaap se inmenging met die nuwe vasgestelde minimum loon,” aldus mnr. Ganief Hendricks, sekretaris van WAR. “Hulle het hul skouers opgetrek toe plase afgebrand is, maar nou besoek hulle die boere en sê hulle moenie die R105 aanvaar nie.”

Bron: Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
19.33
-0.0%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,628.06
+0.3%
Silwer
18.38
+0.2%
Palladium
2,075.00
+1.6%
Platinum
853.00
0.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot