AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afname in katoenhandel voorspel

'n Afname word vir die tweede seisoen in die wêreld se katoenhandel voorspel, veral weens minder uitvoere na China.

Die wêreld se katoenhandel sal na verwagting die tweede agtereenvolgende seisoen afneem. In 2013/14 het die volume van katoen wat wêreldwyd verhandel is, met 12% afgeneem en sal dit volgens die raadgewende internasionale katoenkomitee (ICAC) met ’n verdere 8% in 2014/15 daal.

Dit is hoofsaaklik weens verminderde uitvoere na China waar die katoenverbruik ook oor die afgelope vier jaar met ongeveer 23% afgeneem het. In teenstelling verwag die ICAC dat katoenuitvoere na lande in ander dele van Asië sal toeneem namate die spinbedryf wegbeweeg vanaf China na ander lande in die Verre Ooste.

Volgens die komitee kan heelwat van hierdie verskuiwing toegeskryf word aan China se katoenbeleid. In 2011/12 het China begin om katoen vir sy nasionale reserwe aan te koop en sedert 2011/12 was die prys van katoen in China ook aansienlik hoër as die van die res van die wêreld wat die plaaslike spinbedryf seergemaak het, maar weer tot voordeel was vir lande soos Pakistan, Bangladesh, Indonesië en Viëtnam.

Die ICAC raam dat wêreld se katoenverbruik in 2014/15 met 3% sal toeneem wat aanleiding tot groter invoere deur sommige verbruikslande sal gee. Dit sal egter nie voldoende wees om die verwagte afname van 30% in Chinese invoere uit te kanselleer nie.

Die ICAC verwag dat wêreld se eindvoorrade in 2013/14 met 12% sal toeneem en met ’n verdere 5% in 2014/15 tot ’n rekord 20.1 miljoen ton. Volgens die ICAC sal hierdie ophoping van katoenvoorrade ’n impak op katoenpryse in 2014/15 hê, veral aangesien ’n groot deel daarvan buite China gehou sal word.

Mnr. Hennie Bruwer, uitvoerende hoof van Katoen SA, sê wat die plaaslike vooruitskouing betref, dui die vyfde skatting vir die 2013/14-produksie-jaar op ’n totale katoenoes van 47 995 bale vesel wat dieselfde as verlede maand se skatting is. Na raming sal 43 495 bale geproduseer word van die plaaslik geproduseerde katoenpluksel, ’n styging van 67% oor die vorige seisoen. Die balans van 4 500 bale vesel het betrekking op verwagte Swazilandse katoen wat deur dié land se pluismeule gepluis sal word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.1%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.09
+1.6%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,324.50
+4.5%
Platinum
934.00
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot