AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

AfriForum: Als nie pluis by Pampoenboere

Die Pampoenboere het nou tot die uiterste gegaan om te verhoed dat inligting oor die kollege se agteruitgang blootgelê word.

In die nuutste voorval het die Landboukollege Potchefstroom AfriForum Jeug se nasionale voorsitter, Henk Maree, by die Suid-Afrikaanse Polisie aangekla van betreding, aldus 'n nuusverklaring van AfriForum. “Dit kom nadat Maree die kollege twee weke gelede besoek het om bewyse in te samel oor die agteruitgang van die kollege ná maande se korrespondensie tussen die twee partye en ná ? aanmaning deur die kollege dat AfriForum Jeug moet bewys waar die probleme by die kollege is, aangesien die kollege aantygings van studente ontken het.

“Tydens ons besoek het ons geen reëls verbreek nie. Die bestuur se houding laat veel te wense oor. Nadat ons begin foto’s neem het van die terrein en geboue wat steeds na drie jaar sedert AfriForum Jeug se eerste inspeksie nie herstel is nie, het ? lid van die kollege se bestuur ons vasparkeer en ons verhoed om verder te gaan. ? Ruk daarna is ons versoek om die perseel te verlaat. Ons het aan sy versoek voldoen, aangesien ons alles bekom het wat nodig was,” sê Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug.

Maree voer aan dat hy soos ? gewone besoeker by die sekuriteitshek ingeteken het en saam met lede van AfriForum Jeug wat by die kollege studeer, die terrein besoek het. AfriForum Jeug het ? amptelike tak by die Landboukollege Potchefstroom.

“Ek vind dit belaglik dat die kollege nie eers die moeite doen om die klagtes self te ondersoek nie, maar aanvoer ons moet dit ondersoek, en ons dan boonop nog konfronteer en klagtes lê as ons die bewyse gaan bymekaarmaak,” het Maree gesê.

Geen verbetering nie
Geen verandering of verbetering is aangebring vandat AfriForum Jeug begin het om die klagtes vanaf studente te hanteer nie. Tydens die argument het die lid van die kollegebestuur aangevoer dit is disrespekvol van AfriForum Jeug om op die kollegeterrein te wees sonder die kennis van die kollegebestuur.

“Dit is duidelik uit die kollege se optrede dat daar ? slang in die gras is. Daar is geen deursigtigheid nie en studente verdien om antwoorde te kry op hul klagtes. Indien alles by die kollege pluis en in plek was, sou hulle tog geen probleem gehad het met ons besoek nie,” sê Maree.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-0.9%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
17.62
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.64
-0.3%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,274.01
+0.7%
Platinum
925.11
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir gesels, lees, skryf, teater. Die see, woude, berge ook. 'n Goeie kok. Oopkop en vrydenkend
Dankie dat jy my profiel lees. Ek is 'n omgeemens, met 'n wye ervaringskennis, en 'n baie goeie humorsin. Ek is intelligent, kreatief en oopkop, avontuurlustig,...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot