AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle

’n Krans van altesaam 1 445 geel rose is by die departement van polisie se hoofkantoor gelê as deel van ’n veldtog teen plaasaanvalle, sê AfriForum.

’n Krans van altesaam 1 445 geel rose is by die departement van polisie se hoofkantoor gelê as deel van ’n veldtog teen plaasaanvalle, sê AfriForum.


Luidens ’n verklaring het die organisasie Donderdag (24 Mei 2012) terselfdertyd ’n griefskrif oor dié misdaad aan mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, oorhandig.


In die griefskrif word die Regering gevra om plaasmoorde tot ’n prioriteitsmisdaad te verklaar en om spesialiseenhede vir landelike beveiliging op die been te bring.

Die rose verteenwoordig die minimum getal Suid-Afrikaners wat sedert 1990 op die land se plase vermoor is. Veertien foto’s, wat elk 100 mense verteenwoordig, is saam met die krans neergelê.


Naasbestaandes

Naasbestaandes van mense wat op plase vermoor is, het die geleentheid bygewoon om hul oorledenes te vereer en hul gesigte en name aan die statistieke te koppel.


Die organisasie sê hy wil nie plaasmoorde bo ander moorde in die land verhef nie. “Die werklikheid is wel dat boere in ’n disproporsionele mate vermoor word en dat die moorde dikwels met onmenslike gewelddadigheid gepaardgaan.


"Aangesien boere ’n belangrike rol in voedselsekerheid en werkskepping speel, behoort die Regering plaasmoorde tot ’n prioriteitsmisdaad te verklaar en spesialiseenhede daar te stel vir die beveiliging van die land se voedselprodusente,” aldus mnr. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum.


24 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot