AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9714
0,00
CORN
29 Mrt
-
4144
-13,00
SOYA
29 Mrt
-
8269
26,00
SUNS
29 Mrt
-
8660
0,00
WEAT
29 Mrt
-
6654
0,00
WMAZ
29 Mrt
-
3850
-33,00
YMAZ
29 Mrt
-
4054,6
-29,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

AfriForum teen die ANC se nuwe poging oor onteiening

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
AfriForum het Donderdag gesê hy gaan die ANC se “poging om eiendomsreg te verwater” teenstaan.

Mnr. Jacques Broodryk, AfriForum se veldtogbestuurder, sê in ’n verklaring die ANC het in 2021 misluk om die Grondwet te laat wysig wat die onteiening van private eiendom sonder vergoeding moontlik sou maak.

“Die ANC het nou met ’n ekonomiese beleidsdokument met nuwe voorstelle oor grondhervorming vorendag gekom. Hierin word die skepping van ’n landbou-ontwikkelingsagentskap voorgestel wat verantwoordelik sal wees vir beleide en prosesse om die skenking van grond aan swart boere te bewerkstellig.

“Dit is om ’n aansporingsmeganisme soos SEB-erkenning te skep vir boere wat grond wil skenk of ondersteuning aan swart boere verleen. Die agentskap sal ook ’n grondhervormingsfonds stig en bestuur om die vordering van grondtransaksies te monitor en raad te gee oor vennote aan swart boere.”

Broodryk meen dis “nog ’n bedekte poging van die ANC om met eiendomsreg in te meng. Dit is hoogs onwaarskynlik dat die agentskap op ’n neutrale en regverdige manier gaan optree. Die party se bewerings dat die model van gewillige koper en gewillige verkoper misluk het, is onwaar aangesien die regering meer as R60 miljard aan grondhervorming bestee het. Slegs ’n geraamde 6,3% van die grond wat gekoop is, is aan private eienaars oorgedra. Die ANC is eintlik die onwillige verspreider van die grond wat hy opgegaar het.”

Hy is bekommerd oor die Land Bank se voorgestelde betrokkenheid. “Die bank het verliese van miljarde rande gely. In 2021 het die ouditeur-generaal in ’n verslag bevind dat die Land Bank se finansiële verliese vir die jaar tot 31 Maart 2020 met 211% tot R2,8 miljard gegroei het, vergeleke met ’n verlies van R902 miljoen in die vorige jaar.

“Die voorstel in die plan dat SEB-punte aan grondeienaars wat deelneem toegeken word, wys opnuut dat die ANC heeltemal rasbehep is,” sê hy.

“Al het die ANC die illusie probeer wek dat die geld vir die projek deur skenkings uit die private sektor ingesamel sal word, maak die beleid dit duidelik dat fiskale toelaes ook gebruik sal word om die projek te finansier. Weer eens gaan die belastingbetaler opdok.”

Hy sê die ANC is op die agtervoet. “Sedert sy parlementêre mislukking om die regering se diefstal van eiendom te wettig, raak hy al hoe meer desperaat om sy beleid af te dwing. AfriForum sal veg vir eiendomsreg en die staat se voortdurende inmenging in eiendomsbesit teenstaan.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
-0.2%
Rand - Pond
22.42
-0.0%
Rand - Euro
19.69
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.15
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
957.10
-1.1%
Palladium
1,414.26
-0.2%
Goud
1,960.06
-0.7%
Silwer
23.07
-1.1%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,669
+0.3%
Alle aandele
76,276
+0.3%
Hulpbronne 10
66,733
+0.4%
Industriële 25
102,974
+0.6%
Finansiële 15
15,553
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot