AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Afrika het baie potensiaal vir uitvoer

Afrika se landbou-uitvoer het in 2012 gedaal, en integrasie van kleinboere langs globale waardekettings is noodsaaklik.

Hoewel Afrika se uitvoer van landbouprodukte in 2012 gedaal het, bestaan daar beduidende ruimte vir groei hiervoor, dui die 2014 Ekonomiese Oorsig vir Afrika aan.

Dié jaarlikse oorsig is by die Ontwikkelingsbank van Afrika se jaarvergadering bekendgemaak.

Indien die vasteland doeltreffender in die wêreldwye produksie van goedere en dienste deelneem, kan hy sy ekonomie transformeer en heelwat ontwikkelingsdeurbrake maak.

Gedurende die oorsigtydperk het die uitvoer van produkte na die res van die wêreld vinniger as enige ander streek gegroei, maar dit was steeds gedomineer deur primêre kommoditeite en het slegs 3,5% van die wêreld se uitvoerhandelsprodukte uitgemaak.

Die uitvoer van landbouprodukte het met ’n persentasiepunt gedaal. Die gemiddelde jaarlikse groei tussen 2005 en 2011 was 14%. Die uitvoer van landbouprodukte is op 57 miljard Amerikaanse dollar of 9,1% gereken. Bykans die helfte van die vasteland se landbou-uitvoere, 26 miljard Amerikaanse dollar, het na Europa gegaan.

Dit is 3,9% van Europa se landbou-invoere. Op sy beurt het Europa landbouprodukte ter waarde van 20 miljard Amerikaanse dollar na Afrika uitgevoer. Dit beslaan 35,4% van Afrika se landbou-invoere in 2012, wat baie minder is as die 50,4% van 2005.

Uitvoere na Asië het ook verbeter, met landbouprodukte van 12 miljard Amerikaanse dollar of 21,7% wat daarheen uitgevoer was en intra-Afrikahandel het 13 miljard Amerikaanse dollar of 23,5% van die totaal uitgemaak.

Ontluikende reus

Europa was steeds Afrika se grootste handelsvennoot, met ’n tweerigting-handelswaarde van 240 miljard Amerikaanse dollar. Dis opgevolg deur Asië met 160 miljard Amerikaanse dollar en Noord-Amerika met 74 miljard Amerikaanse dollar. Maar die ontluikende reus, China, het sy aandeel in uitvoere van Afrika van 3,2% in 2000 na 13% in 2011 verhoog. ’n Bestendige toename in handel van Afrika na China het vir die reus ’n verbreding op die handelsbalanstekort met die vasteland meegebring. Tweerigting-handel tussen dié twee het van 2011 na 2012 met 19,3% gestyg.

Wat waardekettings betref het buitelandse belegging in Afrika se landbouproduksie, werkverskaffing, en inkomstegenerering ’n hupstoot gegee, terwyl dit verhoogde geleenthede gebied het vir die vasteland om aan die globale waardeketting deel te neem.

Swak beplanning rondom waardeketting

Maar hoewel Afrika voortdurend belegging in landbougebaseerde waardekettings kry, is die vasteland se bydra tot die globale waardekettings slegs 1,5%. Dit word toegeskryf aan swak beplanning van aktiwiteite rondom die waardeketting, en daar is ook geen duidelike skakel met innoverende beleid en regulatoriese ontwikkeling om die vasteland toe te laat om sy waardekettings te verbeter nie.

In die oorsig word aangedui dat koper-gedrewe kettings in die landbousektor baie meer ruimte vir uitbreiding langs die waardeketting kan bied. Ook dat die integrasie van kleinskaalse boere langs die globale waardekettings van kritieke belang is. Die Food and Agriculture Organization (FAO) reken dat kleinskaalse boere tot soveel as 80% van die voedsel vir Afrika suid van die Sahara voorsien, wat aandui waarom die integrasie so belangrik is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,716.66
-0.6%
Silwer
20.67
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
922.00
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot